02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

oordra. Ons moet hulle nie verwar met ons informasie nie. Leerders het nou met ‘n maat

gewerk en die volgende oefening gedoen. Hulle het die onderstaande vrae gebruik en ‘n

onderhoud met ‘n maat gevoer. Aandag moes aan chronologie geskenk word.

Wanneer verlaat jy die skool elke dag?

Wat is die eerste ding wat jy doen?

Wat doen jy daarna?

Hoe laat begin julle aandete voor te berei?

Tabel 5: Beantwoord die volgende vrae.

Waarheen gaan jy wanneer jy aandete klaar geniet het?

Hoe laat gaan jy bed toe?

Hoeveel ure slaap jy?

Droom jy gewoonlik?

Skryf nou ‘n paragraaf in chronologiese volgorde.

Melton (1997:66) sê die volgende: “ … your student’s rough drafts will help you develop

meaningful lesson plans.” Soos ek dus deur hulle konsepweergawes gelees het, het die

volgende aan die lig gekom. Daar was nog steeds ruimte vir verbetering ten opsigte van

koherensie en logiese ontwikkeling van gebeure in hul paragrawe. Parks, Levernier en

Hollowell, (1986:106) sê dat leerders oor die algemeen sukkel om samehangend te skryf.

Die volgende les was dus in so ‘n mate beplan om die kwessie van onsamehangendheid aan

te spreek.

Leerkraginset

Ek het aan leerders verduidelik dat koherensie ‘sticking together’ beteken. Wanneer ‘n

paragraaf koherent is, kan die leser maklik van een sin na ‘n ander beweeg sonder om

verward te raak of om nie te verstaan wat die skrywer aan die leser wil sê nie. ‘n Goed

georganiseerde teks is die basis vir ‘n koherente paragraaf. Koherensie word bereik deur die

idees of informasie op ‘n logiese orde te rangskik en die leser behulpsaam wat sal help om

die verhouding tussen die idees in die paragraaf te verstaan. As die idees op ‘n onlogiese

inkoherente manier uiteengesit is, dan is dit baie moeilik vir die leser om te verstaan wat die

80

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!