02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Nadat portuurassessering toegepas was, was daar ‘n duidelike verbetering in Zenia se vloei

van haar sinne. Die middelste gedeelte van haar paragraaf het egter nog ordening nodig

gehad. Shereen het die aanbevelings van haar maat gevolg en dit was duidelik in haar tweede

weergawe te bespeur. In haar geval kon die aanbevelings van die maat egter bevraagteken

word. Dit wil voorkom asof haar maat nie die vermoë gehad het om die kontrolelys

betekenisvol toe te pas nie. Sinne was nie logies gerangskik nie en omdat Shereen een van die

groep was wat nie met my gekonfereer het nie, was haar tweede weergawe nie veel beter as

die eerste nie.

Kommentaar

Die teks is die ontmoetingsplek tussen skrywer en leser (Du Toit en Smith-Müller 2003: 22;

Snoeck- Henkemans, 1989:46) daarom is begryplikheid of helderheid ‘n voorwaarde vir elke

doel wat met ‘n teks nagestrewe moet word. Drop en de Vries (1977:254) gaan verder deur

te sê dat dit die duidelike teks is wat vir die leser geloofwaardig is. Die leerders het egter baie

probleme ondervind om hulle teks helder en duidelik te skryf. Dit was nie so maklik om hul

boodskap duidelik en koherent oor te dra nie. Leerders het self besluit watter sinne om vir

hulle hoofsinne (inleidende sinne) te gebruik en watter besonderhede om by hulle paragrawe

te voeg. Dit was egter ‘n intimiderende taak vir leerders om al die inligting wat hulle tot hul

beskikking gehad het so te organiseer dat hulle ‘n koherente, liniêre teks kon voorlê wat

logies vloei. Hulle moes sorg dat hul teks nou sy eie konteks skep. Van der Spek (1994:31)

sien die teks as ‘n dialoog - skrywers is in gesprek met een of meer lesers; die skrywers

moenie hulleself bereik of oortuig nie, maar die leser. Leerders het op hierdie stadium nog

probleme hiermee ondervind. Ek het die probleem in die derde les aangespreek.

4.4.3 Les 3

Om logiese ordening aan leerders te verduidelik het ek van ‘n stel prente soos dit verskyn in

Lefkowitz (1989:15) se boek, “From Process to Product” gebruik gemaak. Leerders moes die

onderstaande prente in die korrekte chronologiese volgorde volgens tyd rangskik en nommer.

Ek het aan leerders verduidelik dat ons werk so ‘n logiese volgorde moes volg. Ons moet ons

inligting op ‘n logiese volgorde bekend stel sodat lesers kan verstaan wat ons aan hulle wil

79

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!