02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Interpretering en refleksie van die assesseringsproses

Portuurassessering was op leerders se eerste weergawe toegepas. Dit was gedoen met behulp

van die kontrolelys. Logiese volgorde, inleidende sinne en slotsinne het aandag geniet.

Leerders kon met die leerkrag konfereer indien hulle nie met die organisering van sinne

saamgestem het nie. Leerders was deeglik bekend met die kontrolelys. Hulle moes

aanbevelings volg en herskryf. Na die eerste assessering deur portuur het die ses leerders se

werk so daar uitgesien:

Al ses die leerders het nie hul portuurgroep se aanbevelings toegepas nie. Rudy se maat het

egter geen veranderings in die orde van sy sinne gemaak nie. Ek het deur sy werk gelees en

kon sien waarom hy gevoel het dit moes so bly. Rudy se konsepweergawe het so daar

uitgesien:

Wat is akwariums?

In die akwarium is daar visse in vistenke. Die visse is verskillend as die by ons se huise. In

die akwarium is die spisiale (sic) plante wat in water kan grooi. Daar is baie plante in die

tenke vir skeiling (sic) en extra (sic) voeding. ‘n mens kan gou sien is ‘n vis siek is waneer hy

siek is kry hy donker kolle op sy lyf, hy swem stadiger of hy wil nie eet nie. Hulle sit filters

onder die trye (sic) lat (sic) die filters die water skoon hou. ‘n Vistenk is gevarlik (sic) om in

die sonlig te sit want die kan dit op trek. Dit is ‘n goeie ding dat ons akwariums het dat ons

die visse kan sien.

Dit was alreeds op hierdie stadium duidelik dat Rudy baie gebaat het by die voorbereidende

aktiwiteite. Die res van die groep het hulle aanbevelings gevolg en hulle werk daarvolgens

herskryf. Die twee wat nie saamgestem het met hulle aanbevelings nie, het met my

gekonfereer en ons kon tot ‘n skikking kom. Inleidende en slotsinne was duidelik in plek. In

al ses se werk het hul skrywersstem duidelik na vore gekom. Hulle het nie probleme hiermee

gehad nie. Sammy en Carol het egter gesukkel met die oordra van informasie. Die informasie

wat hulle verskaf het, was karig en nie baie interessant nie. Die res van die groep se werk was

beter in die opsig dat dit inligting weerspieël het wat leersaam was.

78

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!