02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kriteria en ‘n kontrolelys is vir die doeleinde van idees, organisering, duidelikheid,

formulering van ‘n inleidende sin en slotsin gebruik.

Instruksies:

Tabel 4: Kriteria en Kontrolelys

Lees deur jou maat se paragraaf. Rangskik en nommer die sinne soos volg:

Organisering

1. Die paragraaf het een gedagte.

2. Ek het die sin wat die paragraaf die beste inlei as nommer een gemerk

(inleidende sin).

3. Die sinne wat die inleidende sin die beste sal ondersteun, het ek in ‘n logiese

volgorde gerangskik.

4. Paragrawe moet afgeëindig word. Ek het die sin wat die paragraaf die beste

sou afsluit, die laaste genommer.

Verdere aanbevelings

Die volgende sinne _________________ het geen betrekking op onderwerp nie

en kan weggelaat word.

Die volgende sinne ______________ kan nog verder uitgebrei word.

Die betekenis van die volgende sinne ______________ is nie duidelik nie.

Slotsin is (bevredigend/ nie bevredigend). Bespreek dit verder en pas aan.

Ontwerpskryf

Ja Nee

Na aanleiding van die respons wat leerders van maats op die kontrolelys ontvang het, moes

hulle dit nou herskryf. Leerders kon ook met my beraadslag indien hulle nie met hulle maats

se advies saamgestem het nie. Daar was heelwat van die leerders in die klas wat nie saam met

hul maats se aanbevelings gestem het nie, maar slegs twee van die groep het met my

beraadslaag. Beraadslaging het heelwat tyd in beslag geneem. Verbeterde skryfstukke moes

ingehandig word voordat leerders huis toe kon gaan sodat ek ‘n geleentheid kon kry om

daardeur te gaan en voor die volgende les kommentaar te lewer.

77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!