02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tabel 3: Rangskik die storie

Rangskik die volgende storie in die regte volgorde.

Elke groep ontvang ‘n kaartjie met sinne uit ‘n ou legende wat hulle in die regte volgorde

rangskik. Hulle moet in hulle groepe besluit watter verbindingswoorde hulle gehelp het om

die regte volgorde te kies.

Toe die seun groot was, het

hy besluit om die draak

dood te maak.

Hy het al die mense en diere

ingesluk. Net een vrou het

ontsnap.

Sy het kort daarna geboorte

aan ‘n seun gegee.

Uiteindelik het hulle almal

gelukkig saam gewoon.

Hersiening

Hy het die ondier se pens

oopgesny. Daar het mense

en diere uitgekom.

Hulle was bly dat hulle uit

die maag van die draak

verlos was.

Sy naam was

Kodumondumo.

Lank gelede was daar ‘n

yslike draak.

Leerders het onmiddellik in hul groepe gegaan en met die kontrolering van hulle maats se

werk begin.

Evaluering volgens kategorieë of kriteria was hoofsaaklik ontwerp as ‘n manier om

evalueerders te help fokus op spesifieke en relevante kenmerke van die skryfproses wat sou

sorg vir die ontwikkeling daarvan (Arnold, 1991:45).

Die volgende kontrolelys was deur my portuur gebruik.

76

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!