02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tabel 1: Rangskik die sinne

Die volgende sinne is deurmekaar. Rangskik nou die sinne in ‘n logiese volgorde.

(a) Ongelukkig is dit ver van die skool af.

(b) Hulle woon in ‘n huis.

(c) Fred en Anna het vier kinders.

(d) Maar smiddae moet Alma hulle daar gaan haal.

(e) Gelukkig kan die kinders soggens met ‘n bus soontoe ry.

Kort paragrafies van ongeveer 3 tot 4 sinne is aan leerders gegee en hulle moes ‘n inleidende

sin vir die paragrawe gee.

Die onderstaande paragrawe was gebruik word om leerders die verband tussen onderwerpsin

en onderwerp te wys. Baie van leerders se probleme was sinne wat nie logies gevolg het nie.

Onsamehangende sinne maak dit moeilik vir die leser moeilik om vlot te lees.

Rolmodelle

Tabel 2: Lees die volgende paragrawe

Mark Shuttleworth is ‘n rolmodel omdat hy baie hard gewerk het om sy droom waar te maak.

Hy wou baie graag ‘n ruimtevaarder word. Hy het hard gewerk en genoeg geld gemaak om

die reis te kon onderneem. Mark het in ‘n Russiese vaartuig om die aarde gewentel.

MIV/Vigs

Vigs is ‘n siekte wat van een persoon na ‘n ander oorgedra kan word. Die MIV-virus wat vigs

veroorsaak, lewe in ‘n mens se bloed. As iemand ‘n sny op sy hand het en aan ‘n persoon se

bloed raak wat die virus het, kan die virus die persoon se liggaam binnedring. Daar is nog nie

‘n geneesmiddel vir die virus nie.

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!