deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
environments” (Emig, 1983:139). Die onderwyser behoort die katalisator vir verandering te

wees.

Responsgroepe

Die klas is in groepe van ses verdeel en elke groep het ‘n leier gehad. Leerders het dus nou in

groepe soveel idees as moontlik oor die onderwerp gegenereer en die deelname en reaksie

van byna al die leerders is verseker. Dit was met behulp van ‘n ‘sneeubal’ aktiwiteit gedoen

wat aangepas was van die idees van White en Arndt (1991:5). Die proses hoe te werke

gegaan moes word, was eers aan leerders bekend gestel. Dit het gevorder vanaf die leerder-

individu, na pare, na groep en dan die klas. Hulle het eers op hul eie gewerk, toe in pare,

daarna het hulle gevorder na hul groepe en laastens as ‘n klas. Individueel-pare-groepe-klas

en in elke stadium is idees gegenereer. Leerders het min of meer ‘n minuut gekry waar hulle

op hul eie in stilte hul eie idees rondom die onderwerp neerskryf het. Een idée was op elke

stukkie papier en dit was duidelik en leesbaar geskryf sodat die maat dit kon lees. Deur

leerders eers op hul eie te laat werk, het ek probeer om te verseker dat elkeen ‘n bydrae

gelewer en aan die les deelneem.

Leerders het elkeen ‘n aantal stukkies papier gekry waarop hulle hulle idees kon neerskryf.

Na ‘n minuut het hulle by ‘n maat aangesluit waar die maat sy geskrewe idees op

papierstrokies bygevoeg het. Die paartjie het hulle idees bespreek en nog idees bygevoeg.

Nog stukkies papier is by die ander gevoeg. Na nog ‘n paar minute het die pare by hul groepe

aangesluit waar nog idees uitgeruil was. Ou idees was verder bespreek, nuwes bygevoeg en

nie sulke goeies was weggelaat. Die groepe het nou al hul idees bespreek en het besluit watter

die beste was.

Hierdie aktiwiteit moes nie meer as tien minute neem nie, alhoewel dit langer sal neem met

leerders as ‘n mens nie versigtig is nie. Elke groep het nou ten minste drie idees gegee wat

volgens hulle die beste was. Dit is op die skryfbord deur leerkrag geskryf. Idees was met die

klas bespreek sodat leerders duidelik was omtrent betekenisse van idees en woorde. Ongeag

die grootte van die klas, was leerders tyd gegun om op hul eie te werk om sodoende te

verseker dat daar bydrae van alle leerders was. Die tydsduur was een tot twee minute.

Sodoende is daar verseker dat almal ‘n bydrae maak. Idees en besprekings het van leerders

gekom, terwyl die leerkrag slegs ‘n leidende en ‘n fasiliterende rol gespeel het. Leerders

70