deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5 deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

daarvan. “In other words, you must cut the ‘cake’ into pieces”. Dit is min of meer wat ek gedoen het en leerders laat fokus op ‘n spesifieke aspek. Kommentaar Skrywers het ‘n mate van aanmoediging nodig wanneer hulle skryf, ‘n vorm van inmenging van buite, iets wat die bewussyn of intellek ‘n hupstootjie kan gee of ‘n verbeeldingryke sprong van die leerkrag om hulle aan die gang te kry (Emig, 1971; Ponsot and Deen, 1991; Smith, 1982; Whitehead, 1971). Whitehead stel voor dat skrywers ‘n werklike ondervinding moet ervaar voor hulle begin skryf. Met bogenoemde uitstappie na die “Two Oceans” akwarium het ek probeer om daardie werklike ervaring vir hulle te skep. Argumente, debattering, gesprekvoering, vlugskrif en breinkaarte het ook as verdere ondersteuning en voorbereiding gedien en dit het binne groepverband plaasgevind. Deur die voorbereidende aktiwiteite het ek gepoog om ‘n atmosfeer en omgewing te skep wat leerders ondersteun en in staat stel om hul selfvertroue as ontwikkelende skrywers te bou. Smith (1982) en Emig (1971) voer aan dat die leerkrag ‘n belangrike rol in die skep van ‘n omgewing speel, ‘n konteks waar leerders hulle gedagtes en gevoelens kan uitdruk. Die leerders moes toe vanuit die ondervindinge wat vir hulle geskep was sowel as hul eie verbeelding skryf. Teoretici wie voorstanders is van die skryfproses, beklemtoon die belangrikheid van voorbereidende aktiwiteite. Deur voorbereidende aktiwiteite probeer skrywers om op verskeie wyses idees aangaande ‘n skryfonderwerp te genereer. Murray (1968: 6-7) gaan verder deur te sê dat selfs ervare skrywers deur hierdie fase leer wat hulle gaan doen, en dat hulle soveel as moontlik van hul probleme oplos nog voordat hulle begin skryf het. Skryf is ‘n veeleisende proses. Aspirant-skrywers sou dan eerstens met behulp van voorbereidende aktiwiteite kon besin oor ‘n onderwerp, ‘n kernidee, ‘n lesergehoor, ‘n skrywerstem en verteltrant, ensovoorts. (Roy en Roy, 1986; Smith, 1982:24). As deel van die gedurige beweeg en herbeweeg tussen voorbereidende aktiwiteite, skryf en herskryf, was daar lyste en planne in die eerste ontwerpe opgetrek om idees te rangskik en te herrangskik, sodat leerders geleidelik tot inhoud en organisering kon kom. 68

Volgens Reid en Lindstrom (1985:40) is daar basiese reëls wat ten opsigte van die skryf van ‘n paragraaf gevolg moet word. As ‘n mens bekend is met jou onderwerp sal jy volgens skrywers interessante en waardevolle paragrawe kan skryf. Pre-skryf behels die strategieë en besluite wat jy neem ten opsigte van die stappe wat jy gaan neem voordat jy die skryfproses gaan aanpak byvoorbeeld die kies van die onderwerp, vir watter gehoor daar geskryf gaan word, kollektering van informasie en die bekendmaking met die onderwerp. Ons het heelwat tyd bestee aan die pre-skryf fase, want ek het uit ondervinding geleer dat leerders later beter skryf indien hulle gedurende die fase genoeg inligting ingesamel het ten opsigte van die onderwerp. Du Toit en Smith-Müller (2003: 6) vra die volgende vraag: “… hoeveel waarde heg ons aan elke fase, en het ons die geduld om aan elkeen tyd te bestee?” Hulle verwys of sien die vier fases so: die soekfase, (waartydens stof versamel word) die ordenfase, die formuleerfase en die hersienfase. Die hersienfase vind volgens my regdeur die skryfproses plaas. Hulle gaan verder deur te sê dat die onderwerp tydens die vier fases duidelik in die gedagte van die skrywer moet wees sodat daar nie afgedwaal word nie. Dit wil sê dat die onderwyser genoegsame tyd aan die soekfase of voorbereidende aktiwiteit moet bestee sodat leerders goed voorbereid kan wees vir die volgende fases. Ek het hierdie beginsels in my praktyk probeer toepas. Volgens Emig (1983:10) moet ‘n skrywer nooit probeer om te skryf oor ‘n onderwerp indien hy/sy nie bekend daarmee is nie. Ons skryf om kennis of inligting oor te dra aan andere en die poging sal vrugteloos en verregaande wees as ons nie verstaan wat ons wil oordra nie. Ek het het alles in my vermoë gedoen om leerders soveel as moontlik bloot te stel aan onderwerp en genoeg inligting deur middel van hul sintuie (maak van plakkate en bou van akwarium) te laat ervaar. Ek het besef dat as leerders nie genoeg blootgestel gaan word aan onderwerp nie, hulle dit baie moeilik sou vind om oor dit te skryf. Leerders skryf makliker as die onderwerp oor dinge gaan wat aan hulle bekend is. Ons het ook ‘n klein akwarium in die klas gebou met goue vissies, volledig met waterplante en gruis. Leerders het toe die geleentheid gehad om te kon sien dat die konsep akwariums min of meer dieselfde is en dat dit nie saak maak waar die akwarium is nie. Ons het die pre-skryf stadiums ‘n bietjie verder geneem. Leerders het in die Kuns en Kultuur periode plakkate gemaak van akwariums deur gebruik te maak van verskillende prente van visse en ander seelewe. Al hierdie oefeninge het leerders goed voorberei vir die onderwerp. “Although writing is natural, it is activated by enabling 69

Volgens Reid en Lindstrom (1985:40) is daar basiese reëls wat ten opsigte van die skryf van

‘n paragraaf gevolg moet word. As ‘n mens bekend is met jou onderwerp sal jy volgens

skrywers interessante en waardevolle paragrawe kan skryf. Pre-skryf behels die strategieë en

besluite wat jy neem ten opsigte van die stappe wat jy gaan neem voordat jy die skryfproses

gaan aanpak byvoorbeeld die kies van die onderwerp, vir watter gehoor daar geskryf gaan

word, kollektering van informasie en die bekendmaking met die onderwerp. Ons het heelwat

tyd bestee aan die pre-skryf fase, want ek het uit ondervinding geleer dat leerders later beter

skryf indien hulle gedurende die fase genoeg inligting ingesamel het ten opsigte van die

onderwerp.

Du Toit en Smith-Müller (2003: 6) vra die volgende vraag: “… hoeveel waarde heg ons aan

elke fase, en het ons die geduld om aan elkeen tyd te bestee?” Hulle verwys of sien die vier

fases so: die soekfase, (waartydens stof versamel word) die ordenfase, die formuleerfase en

die hersienfase. Die hersienfase vind volgens my regdeur die skryfproses plaas. Hulle gaan

verder deur te sê dat die onderwerp tydens die vier fases duidelik in die gedagte van die

skrywer moet wees sodat daar nie afgedwaal word nie. Dit wil sê dat die onderwyser

genoegsame tyd aan die soekfase of voorbereidende aktiwiteit moet bestee sodat leerders

goed voorbereid kan wees vir die volgende fases. Ek het hierdie beginsels in my praktyk

probeer toepas.

Volgens Emig (1983:10) moet ‘n skrywer nooit probeer om te skryf oor ‘n onderwerp indien

hy/sy nie bekend daarmee is nie. Ons skryf om kennis of inligting oor te dra aan andere en

die poging sal vrugteloos en verregaande wees as ons nie verstaan wat ons wil oordra nie. Ek

het het alles in my vermoë gedoen om leerders soveel as moontlik bloot te stel aan onderwerp

en genoeg inligting deur middel van hul sintuie (maak van plakkate en bou van akwarium) te

laat ervaar. Ek het besef dat as leerders nie genoeg blootgestel gaan word aan onderwerp nie,

hulle dit baie moeilik sou vind om oor dit te skryf. Leerders skryf makliker as die onderwerp

oor dinge gaan wat aan hulle bekend is. Ons het ook ‘n klein akwarium in die klas gebou met

goue vissies, volledig met waterplante en gruis. Leerders het toe die geleentheid gehad om te

kon sien dat die konsep akwariums min of meer dieselfde is en dat dit nie saak maak waar die

akwarium is nie. Ons het die pre-skryf stadiums ‘n bietjie verder geneem. Leerders het in die

Kuns en Kultuur periode plakkate gemaak van akwariums deur gebruik te maak van

verskillende prente van visse en ander seelewe. Al hierdie oefeninge het leerders goed

voorberei vir die onderwerp. “Although writing is natural, it is activated by enabling

69

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!