02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aangemoedig om vrae te vra en soveel as moontlik waar te neem. Ons het waardevolle

plakkate gekry wat ons toe teen die klaskamer mure vertoon het.

Klasbespreking

‘n Klasbespreking het gevolg na die besoek aan die akwarium. Die bespreking het

gekonsentreer oor die nut van akwariums en waarom ons presies akwariums nodig het.

Verskillende idees was uitgeruil, byvoorbeeld:

Akwariums gee ons die geleentheid om seelewe te sien wat ons nooit sou kon gesien het nie.

Dit help wetenskaplikes om meer uit te vind oor seelewe, ensovoorts.

Ons het besluit om ‘n akwarium in die klas te bou sodat leerders ‘n idee kon kry hoeveel

werk en moeite werklik met die instandhouding van akwariums betrokke is. Hulle het later

plakkate gemaak waarin hulle gestalte gegee het aan hul eie akwariums. Al hierdie aktiwiteite

was gedoen om leerders deeglik bekend te maak met onderwerp. Omdat skryf primêr gaan

oor die organisering van informasie en die kommunikering van betekenis, is dit duidelik dat

die generering van idees ‘n belangrike deel van die skryfproses vorm (White en Arndt,

1991:17).

Verder voeg Reid en Lindstrom (1985:45) by dat ons altyd vir ‘n gehoor skryf. Styles

(1989:5) sê die volgende: “Children write with more conviction for a real audience and that

the audience can usefully be peers in the same class … ” Ek het toe aan hulle verduidelik dat

hul gehoor uit hul maats in die klas, die waarnemer, mnr. Lottering en ek, hul

klasonderwyseres bestaan. Ek het aan hulle verduidelik dat hulle mooi en deeglik moes dink

wat hulle graag aan hul gehoor wil oordra. Hulle moes mooi dink hoe hulle die paragraaf

interessant en betekenisvol aan hul gehoor kan skryf. Die doel was om die lesers iets te laat

leer deur middel van die geskrewe paragraaf en op so ‘n wyse te verhoed dat lesers nie

belangstelling verloor nie. Hulle moes gedurig hulself afvra hoe hulle hul paragrawe

interessant kon skryf sodat hul gehoor nie belangstelling verloor nie. Wat hulle kon byvoeg

sodat die leser deur hulle kon leer, is beklemtoon. Omdat akwariums ‘n breë onderwerp is,

het ons dit vernou en slegs gefokus op die doel en die funksie van akwariums. Volgens Reid

en Lindstrom (1985:45) beweeg jy van ‘n breë onderwerp na ‘n meer spesifieke gedeelte

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!