02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

probeer om die foute aan te spreek. Oordeelkundige implimentering van die daaropvolgende

aksie is egter belangrik. Grundy en Kemmis (1981:2) spreek hulle in hierdie verband as volg

uit:

If what is learned in one cycle is not applied judiciously in further cycles of

modifying plans, implementing them, monitoring of amended action, and

reflecting again, then the action research process disintegrates into mere

problem solving or exercises …

My doelwit in die tweede siklus was dus om leerders se vordering individueel te assesseer en

te sien hoe die skryfproses in die verskillende weergawes manifesteer.

4.4 OPVOLGAKSIE: IMPLEMENTERING VAN AKSIE

4.4.1 Les 1

Leerkraginset

In die vorige siklus het ek die probleme waarmee leerders worstel in die skryfproses

geïdentifiseer en het dit in die opvolgaksie aangespreek. My doelwit in die les was om die

skryfproses vir leerders te vergemaklik deur van bepaalde tegnieke en strategieë gebruik te

maak. Du Toit en Smith-Müller (2003:2) is van mening dat strategieë om die skryfproses,

(vergelyk Snoeck-Henkemans, 1989:2) waarvan skryfvaardighede en stylbeheersing

onderdele is, beter te laat verloop in ‘n mindere of meerdere mate aangeleer kan word.

Voorbereidende Aktiwiteite

Die eerste les as voorbereiding vir die skryfaktiwiteit was ‘n uitstappie wat ons na die “Two

Oceans Aquarium” in Kaapstad onderneem het. Dit was ‘n gefokusde besoek. Leerders het

die geleentheid gehad om eerstehands kennis te maak met akwariums en die funksies van

akwariums. Hulle kon ook verskillende soorte akwariums sien. Die klas was in groepe

verdeel en elke groep is met ‘n gids vergesel en deur die akwarium geneem. Daar was groot

opgewondenheid onder leerders te bespeur soos hulle deur die akwarium beweeg het. Dit was

vir die oorgrote meerderheid van hulle ‘n eerste besoek aan die akwarium. Hulle is

66

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!