02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In ‘n verdere oefening het ek verskillende paragrawe op die oorhoofse projektor gewys met

een sin wat nie daar pas nie. Die inligting in dié sin het nie by dié van die paragraaf gepas nie.

Leerders moes die vreemde sinne identifiseer en aandui waarom dit nie pas nie.

4.2.4 Les 4

Leerders kon nou hulle paragrawe skryf deur gebruik te maak van die sinne op die

verskillende velle bruin papier. Ons het die sinne in die klaskamer bespreek en net die beste

sinne was op die velle bruin papier geskryf. Omdat leerders gebruik gemaak het van die sinne

op die velle bruinpapier, kon hulle die sinne so kies dat dit ‘n logiese paragraaf vorm wat

bestaan het uit sinne wat grammatikaal korrek was. Hulle het dus nie baie probleme

ondervind met die samestelling van hul paragrawe nie. Ek het gevoel dat dit nie heeltemal hul

eie werk was nie, want hulle het toe almal paragrawe gehad met sinne wat netjies en logies

saamgestel was. Ek het toe besluit om die siklus hier te stop, want die individuele vordering

van die leerders was vir my belangrik. Ek het die volgende aksie beplan en om my

benadering so te verander dat die skryfproses deur die verskillende stadiums kon gaan en ek

leerders se eie werk kon assesseer.

4.3 VOORLOPIGE GEDAGTES OOR ‘N OPVOLGAKSIE

Op hierdie stadium het ek ‘n opvolgaksie gesien voortspruit uit die refleksie op die handeling.

Wat vir my duidelik geword het toe ek oor my aksie reflekteer, was dat ek nie die individuele

leerders op so ‘n manier kon assesseer nie. Die leerders het slegs geleentheid gehad om een

sin in die groep te gee. Leerders se sinne op die velle bruin papier was deeglik in groepe

bespreek en die leiers van die groepe wat die beter skrywers was, het gesorg vir grammatikale

korrekte sinne. Leerders het toe aan die einde van die sessie ‘n paragraaf saamgestel van die

sinne op die bruinpapier teen die mure. Hulle kon nou gebruik maak van al die sinne op die

verskillende velle bruinpapier. Die groepwerk was goeie voorbereidende werk vir die tweede

aksienavorsingsprojek. Ek kon egter op die manier nie die vordering van die ses leerders sien

nie. Op hierdie stadium het dit vir my duidelik geword dat ek my volgende lesse so sou moes

aanpak dat ek die leerders se individuele werk beter sou kon sien en assesseer.

Dit was die eerste keer dat ek ‘n kritiese ondersoek oor my eie praktyk geloods het en die

foute/benadering van die eerste siklus was hieraan te danke. In die tweede siklus het ek

65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!