02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

was. Elke leerder in die groep moes ‘n sin formuleer en die leerder se naam was langs sy sin

geskryf. Soos ons sinne bespreek het, kon ek direk met die betrokke leerders praat. Leerders

was nie gemaklik met die situasie nie. Ek het dit aan hulle uitgespel dat ons vir ‘n gehoor

skryf en dat ons so duidelik as moontlik moet wees. Ek het ook nie hulle sinne aan klas

uitgelees om hulle in die verleentheid te stel nie, maar om almal se terugvoering en

aanbevelings te kry ten opsigte van mekaar se sinne. So het almal by en van mekaar geleer.

Ek het nie die individuele leerlinge se sinne hier geëvalueer nie, maar weereens die groep s’n.

Die waarde van die sessie was dat dit duidelik geword het dat leerders oefening nodig gehad

het in die skryf van logiese en samehangend sinne. Sommige sinne was onduidelik omdat

leerders aanvaar het dat lesers reeds van sekere inligting bewus was. Belangrike informasie

word weggelaat en daarom is hulle sinne onduidelik. Ek het die probleem in die volgende les

aangespreek.

4.2.3 Les 3

Ek het verskillende oefeninge met leerders gedoen voordat hulle oorgegaan het tot die skryf

van die paragraaf. Een van die oefeninge was die uitpak van sinne en die verbinding daarvan.

Hierdie oefeninge was daarop gemik om leerders te help om hul sinne samehangend en

duidelik te skryf. Vir die uitpak van sinne moes leerders drie verskillende sinne skryf deur

van een lang sin gebruik te maak, sonder om informasie in sin te verander byvoorbeeld:

Hy het die broeke wat hy van denim gemaak het met plantkleurstof blou gekleur sodat dit nie

so vuil word nie.

Leerders het so gereageer:

Hy het die broeke van denims gemaak.

Die broeke het hy met blou plantkleurstof blou gekleur.

Dit het gehelp dat die broeke nie so gou vuil word nie.

Groepe het die sinne op die velle bruin papier as ‘n groep gedoen. Vir die verbinding van die

sinne moes hulle een lang sin skryf deur korter sinne te verbind sonder om enige inligting

weg te laat.

64

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!