deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5 deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

veilig, want hulle praat met hul maats. Leerders word in groepkonteks deelgemaak van hul leerproses en leeraktiwiteite. Hulle besef nie eers dat hulle besig is om die “dreaded “ skryfwerk te doen nie. Die ontspanne atmosfeer in klas het gehelp om leerders te help om meer kreatief te dink en te skryf. Daar moet geen vrees by leerders wees dat hulle uitgelag gaan word as hulle verkeerd spel nie. Ek het aan hulle gesê dat ons die spelling sou uitsorteer soos ons aangaan. Ek het sover as moontlik woorde vir hulle op die bord geskryf soos hulle gevra het. Die gebruik van woordeboeke sou die les vertraag, daarom het ek besluit om dit vir ‘n volgende les te hou. Die assesseringstabel vir die groep was op die bruin papier en die groepe moes dit voltooi. Dit het so daaruit gesien: Hoe het ons gevaar met: Ja Nee Deelname: Elkeen het ‘n bydrae gelewer Ons het elkeen se vaardighede en vermoëns tot voordeel van die groep gebruik Samewerking: Ons het seker gemaak dat elkeen ‘n spreekbeurt kry Ons het seker gemaak ons luister wanneer ‘n persoon praat Ons het argumente/verskille opgelos sonder om mekaar se gevoelens seer te maak Organisering: Ons het op die taak gefokus en ons aandag is nie afgelei nie- Ons het ons tyd goed bestuur Dit was nie nodig om te jaag om klaar te maak nie 4.2.2 Les 2 Leerkraginset Leerders moes nou die woorde en frases van les een gebruik om sinne te maak. Die groepe is hergroepeer en nuwe groepe is gevorm. Die rede hiervoor was dat sommige leiers goeie samewerking gekry het en andere nie. Sommige van die groepe het goed saamgewerk terwyl 62

die andere probleme ondervind het met die samewerking van die lede in hul groepe. Groepe was verminder van agt na ses om terugrapportering gouer te laat geskied. Die leiers was vervang sonder ‘n groot ophef. Om nie onplesierigheid te veroorsaak nie, het ek aan hulle verduidelik dat almal ‘n kans gaan kry om ‘n groep te lei. Ek het gesorg dat groepe so verdeel was sodat hulle leerders met verskillende vermoëns insluit sodat hulle mekaar kon help. Die klem het op koöperatiewe leer geval. Leerders was weereens van groot velle bruinpapier en koki penne voorsien. Die groepe het hierdie keer vir my baie beter gewerk, want die leerders wat probleme veroorsaak het, was nou weg van hul vriende geplaas. Groepe was nou minder luidrugtig. Ek het daarop aangedring dat sinne bespreek moet word. Die leier moes sinne neerskryf en moes ook verseker dat daar ten minste een sin van elke leerder in die groep ter sprake kom. Die sin moet dan deur groep bespreek en verfyn word. Wanneer hulle gevoel het dat dit sin maak en volgens hulle korrek is, moes dit dan op die vel bruin papier neergeskryf word. Dit het voorgekom asof ek onnodig langdradig was, maar ek het ondervind dat herhaling baie help vir die stadige leerders. Sommige groepe se sinne was baie interessant, veral omdat dit aan die begin van die skooljaar was en hulle in graad 5 was. Groepe was geëvalueer volgens hulle sinne en evaluasie was met hulle bespreek. Kommentaar Dit was duidelik dat sommige leerders gesukkel het om hul gedagtes duidelik in woorde uit te druk. Ek het aan hulle verduidelik dat ons vir ‘n gehoor skryf en dit noodsaaklik is om so duidelik as moontlik te skryf omdat die gehoor nie altyd saam met ons is nie. Die verskil tussen die gesproke taal en geskrewe taal was aan hulle verduidelik. Wanneer jy met iemand praat, is jy somtyds onsamehangend, maar jy het die geleentheid om te verduidelik wat jy graag wil oordra omdat jou gehoor by jou is. Dit is egter nie die geval wanneer jy skryf nie, daarom moet ons baie duidelik skryf en die leser soveel moontlik inligting verskaf sodat hulle kan verstaan wat ons graag wil oordra. Hierdie keer het ek self die terugrapportering gedoen en die groepe se sinne aan klas gelees en bespreek. Ons het gekyk na die inligting wat leerder wou oordra en hoe duidelik die sinne 63

die andere probleme ondervind het met die samewerking van die lede in hul groepe. Groepe

was verminder van agt na ses om terugrapportering gouer te laat geskied. Die leiers was

vervang sonder ‘n groot ophef. Om nie onplesierigheid te veroorsaak nie, het ek aan hulle

verduidelik dat almal ‘n kans gaan kry om ‘n groep te lei. Ek het gesorg dat groepe so verdeel

was sodat hulle leerders met verskillende vermoëns insluit sodat hulle mekaar kon help. Die

klem het op koöperatiewe leer geval. Leerders was weereens van groot velle bruinpapier en

koki penne voorsien. Die groepe het hierdie keer vir my baie beter gewerk, want die leerders

wat probleme veroorsaak het, was nou weg van hul vriende geplaas. Groepe was nou minder

luidrugtig.

Ek het daarop aangedring dat sinne bespreek moet word. Die leier moes sinne neerskryf en

moes ook verseker dat daar ten minste een sin van elke leerder in die groep ter sprake kom.

Die sin moet dan deur groep bespreek en verfyn word. Wanneer hulle gevoel het dat dit sin

maak en volgens hulle korrek is, moes dit dan op die vel bruin papier neergeskryf word. Dit

het voorgekom asof ek onnodig langdradig was, maar ek het ondervind dat herhaling baie

help vir die stadige leerders.

Sommige groepe se sinne was baie interessant, veral omdat dit aan die begin van die

skooljaar was en hulle in graad 5 was. Groepe was geëvalueer volgens hulle sinne en

evaluasie was met hulle bespreek.

Kommentaar

Dit was duidelik dat sommige leerders gesukkel het om hul gedagtes duidelik in woorde uit te

druk. Ek het aan hulle verduidelik dat ons vir ‘n gehoor skryf en dit noodsaaklik is om so

duidelik as moontlik te skryf omdat die gehoor nie altyd saam met ons is nie. Die verskil

tussen die gesproke taal en geskrewe taal was aan hulle verduidelik. Wanneer jy met iemand

praat, is jy somtyds onsamehangend, maar jy het die geleentheid om te verduidelik wat jy

graag wil oordra omdat jou gehoor by jou is. Dit is egter nie die geval wanneer jy skryf nie,

daarom moet ons baie duidelik skryf en die leser soveel moontlik inligting verskaf sodat hulle

kan verstaan wat ons graag wil oordra.

Hierdie keer het ek self die terugrapportering gedoen en die groepe se sinne aan klas gelees

en bespreek. Ons het gekyk na die inligting wat leerder wou oordra en hoe duidelik die sinne

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!