02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

veilig, want hulle praat met hul maats. Leerders word in groepkonteks deelgemaak van hul

leerproses en leeraktiwiteite. Hulle besef nie eers dat hulle besig is om die “dreaded “

skryfwerk te doen nie. Die ontspanne atmosfeer in klas het gehelp om leerders te help om

meer kreatief te dink en te skryf. Daar moet geen vrees by leerders wees dat hulle uitgelag

gaan word as hulle verkeerd spel nie. Ek het aan hulle gesê dat ons die spelling sou uitsorteer

soos ons aangaan. Ek het sover as moontlik woorde vir hulle op die bord geskryf soos hulle

gevra het. Die gebruik van woordeboeke sou die les vertraag, daarom het ek besluit om dit vir

‘n volgende les te hou.

Die assesseringstabel vir die groep was op die bruin papier en die groepe moes dit voltooi.

Dit het so daaruit gesien:

Hoe het ons gevaar met: Ja Nee

Deelname:

Elkeen het ‘n bydrae gelewer

Ons het elkeen se vaardighede en vermoëns tot voordeel van

die groep gebruik

Samewerking:

Ons het seker gemaak dat elkeen ‘n spreekbeurt kry

Ons het seker gemaak ons luister wanneer ‘n persoon praat

Ons het argumente/verskille opgelos sonder om mekaar se

gevoelens seer te maak

Organisering:

Ons het op die taak gefokus en ons aandag is nie afgelei nie-

Ons het ons tyd goed bestuur

Dit was nie nodig om te jaag om klaar te maak nie

4.2.2 Les 2

Leerkraginset

Leerders moes nou die woorde en frases van les een gebruik om sinne te maak. Die groepe is

hergroepeer en nuwe groepe is gevorm. Die rede hiervoor was dat sommige leiers goeie

samewerking gekry het en andere nie. Sommige van die groepe het goed saamgewerk terwyl

62

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!