02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Skryfaktiwiteit

Die beskrywing van die ruimtetuig was ‘n skryfaktiwiteit wat deur die groep gesamentlik

gedoen is. Groepe is van bruinpapier en koki penne voorsien om verkwisting van tyd te

voorkom. Nadat groepe dus soveel woorde of frases as moontlik oor onderwerp neergeskryf

het, het hulle dit op groot velle bruin papier geskryf. Elke leier het ‘n geleentheid gekry om

hulle woorde/frase aan klas te kom voordra. Hulle kon nie net die woorde voorlees nie, maar

moes die woorde in sinne gebruik. Wat vir my baie voordelig was van die

terugrapporteringsessie was die feit dat baie van die woorde deur die verskillende groepe

herhaal en die sinne op verskillende maniere saamgestel was. Die leerder wat dus probleme

ondervind het met taal (hier word verwys na die taalsisteem, sintaksis, woordbetekenis, ens.)

kry ‘n geleentheid om dieselfde sinne op verskillende maniere te hoor. Dié leerders wat

probleme ondervind of stadige leerders is, vind gewoonlik baat met herhaling.

As die les op die tradisionele manier aangebied was, dit wil sê leerkrag in die rol van

deponeerder en leerders as ontvangers (met ander woorde die “banking concept of education”

van Freire, 1972:46) sou leerders die verskillende sinne slegs een keer gehoor het. Ons het

egter ag groepe gehad en hulle het die geleentheid gehad om die verskillende sinne op

verskillende maniere saamgestel te hoor soos hulle portuurgroepe terugrapporteer het. Dit

was baie goeie voorbereiding vir die volgende les.

Kommentaar

Die onderwyser speel ‘n belangrike rol om leerders gemaklik in die klas te laat voel.

Sodoende word die leerders se selfvertroue verbeter en dit vergemaklik die leerproses. “The

teacher plays a crucial role in creating an environment, a context for learners to express their

thoughts and feelings” (Smith, 1982; Emig, 1971). Ek het sover as moontlik probeer om vir

leerders genoeg agtergrond te verskaf sodat hulle genoeg inligting omtrent die onderwerp kon

hê. Sodoende is die skryfproses vergemaklik. Leerders moes toe hul ondervindinge en hul

verbeelding gebruik om te kan skryf.

Daardie leerder wat nooit praat nie, kry ‘n geleentheid om sy bydrae te lewer in ‘n omgewing

waar hy nie geïntimideer voel nie. Indien hulle voor die klas as ‘n geheel moet opstaan en iets

sê, voel hulle bedreig omdat hulle maats hulle mag uitlag. In die groepkonteks voel hulle

61

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!