02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ygedra het nie. Omdat die groepe klein was, kon niemand juis lyf weg steek nie. Die groepe

was herverdeel in die daaropvolgende les toe dit duidelik geword het dat sekere leiers nie

goeie samewerking van die res van die groeplede gekry het nie.

Voorbereidende aktiwiteit

Mark Shuttleworth is die eerste Suid-Afrikaner wat ‘n ruimtereis onderneem het en daarom

het ons die gebeurtenis in ons kurrikulum ingesluit. Ons probeer om die skoolkurrikulum

relevant te maak, dit wil sê enige gebeurtenisse wat geskiedkundig of tot voordeel van

leerders is, word in die kurrikulum ingefaseer. Ons het sover as moontlik probeer om die

gebeurtenis in die kurrikulum te inkorporeer. Een van die praktiese take wat leerders moes

doen, was om ‘n model van die ruimtetuig in die leerarea Tegnologie te bou. Ons het toe

besluit om ons skriftelike stelwerktaak te baseer op ‘n beskrywing van die ruimtetuig. Een

van die modelle van die leerders se ruimtetuie is gekies, aan hulle vertoon en hulle moes dit

toe beskryf. Die leerders moes soveel woorde of frases as moontlik oor die ruimtetuig in

hulle groepe genereer. Leerders moes hulle beskrywing beperk by dit wat hulle kon sien.

Soos ek deur die klas en verby die groepe beweeg het, het ek woorde waarmee hulle gesukkel

het op die bord geskryf. Leerders moes op hierdie stadium net woorde of frase neerskryf.

Hulle was goed bekend met die agtergrond van die ruimtevlug en ruimtetuig as gevolg van

die besprekings in die verskillende leerareas. Ons het probeer om die geskiedkundige

gebeurtenis in soveel leerareas as moontlik te inkorporeer.

Leerders het die onderwerp bespreek en gereageer met woorde/frases en dit gedeel met

betrekking tot model. Soos ek tussen die groepe beweeg het, het hulle geesdriftig oor die

vorm, kleur en nut van die ruimtetuig gesels. Hulle het ook woorde en frase neergeskryf soos

hulle besprekings ontwikkel het. Die lewendige besprekings was vir my somtyds ‘n bietjie te

luidrugtig en ek het dikwels gewonder of dit betrekking gehad het op die onderwerp onder

bespreking. In gevalle waar dit nou regtig te luidrugtig geword het, het ek na hulle beweeg.

Somtyds was ek aangenaam verras om die entoesiastiese bydrae van die leerders te hoor,

selfs van diegene wat akademies nie so sterk was nie. Die rede waarom leerders miskien ook

so geesdriftig aan die besprekings deelgeneem het, kon wees omdat hulle gewoond was om in

groepe te werk. Ek onderrig dieselfde leerlinge reeds vanaf graad 4 en was bevoorreg om

saam met hulle na graad 5 te beweeg.

60

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!