02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

toenemend in verband met die kurrikulum gebruik en die standpunt is toenemend dat alle

aktiwiteite wat verband hou met die kurrikulum (doelstelling, seleksie, ordening, uittoetsing

en evaluering) deur navorsing ondersteun behoort te word. Om hierdie rede is daar in talle

lande ‘n beweging in die rigting van navorsingsondersteunde kurrikulering (Hill, 1983:255).

‘n Volgende standpunt wat wêreldwye ondersteuning geniet, is dat die praktyk by die

navorsing ingeskakel moet word. Indien laasgenoemde nie plaasvind nie, dan ontstaan daar

onsekerheid by leerkragte omdat hulle nie duidelikheid het omtrent dit wat van hulle verwag

word nie en dit lei tot onnodige spanning. Vandaar die huidige aanname dat praktykgerigte

navorsingsondersteunde kurrikulering ‘n vereiste is vir die verantwoordbare daarstelling en

evaluering van onderwysinhoud. Die implikasie hiervan is dat die onderwyser in die

klaskamer sinvol ingeskakel word by genoemde navorsing (Hill, 1983:204-1). Indien

leerkragte betrek word by die evaluering en verfyning van onderwysinhoud maak dit

implimentering soveel makliker omdat hulle deel van die proses was.

Sinvolle navorsingsdeelname vereis van die onderwyser dat hy sy/haar werk in perspektief

sien, nie slegs die soeke en voortsetting na ‘n eng paadjie wat tot hoë leerlingprestasie lei nie,

maar eerder as die soeke na waardevolle, relevante en geskikte onderwysinhoude wat formeel

gestalte kry in een van die vorms of komponente van die kurrikulum (Hill, 1983:240-241).

Die goeie prestasie van leerders sal nie agterweë gelaat word nie, maar dan het die

onderwyser daarby die dieper en meer professionele bevrediging dat dit wat hy onderrig, ‘n

sinvolle bydrae lewer tot die behoorlike volwassewording van leerlinge; sinvol in die opsig

dat die inhoude sy inskakeling by, deelname aan en begrip van die samelewing optimaliseer.

Toe ek die geleentheid in die Magister in Opvoedkunde (M Ed) kursus kry om navorsing te

doen, het ek dit aangegryp. Ek het gefokus op DFASS binne die skriftelike

stelwerkkurrikulum in my klaskamer. Dit was ‘n nuwe vorm van assessering vir leerkragte en

ek het gehoop dat klaskamergebaseerde navorsing lig sou werp op die aangeleentheid. Ek

het met my lesaanbiedinge slegs op een vorm of genre van skryf gekonsentreer. Ek wou een

aspek van die skryfproses konstant hou en dus sou die assessering daarvan ongekompliseerd

wees. Ek wou nie die leerders verwar met verskeie vorme van skryf nie. Hulle was ‘n graad 5

klas en ek was bekommerd dat die ontwikkeling wat ek graag in hulle werk sou wou sien,

belemmer sou word met té veel variasies van skryfvorme.

58

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!