deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5 deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

In Hoofstuk Vier bespreek ek my navorsingsprojek en hoe ek aksienavorsing as navorsingsmetode toegepas het. 56

4.1 INLEIDING HOOFSTUK 4 IMPLEMENTERING VAN DIE SKRYF- EN ASSESSERINGSPROGRAM Hierdie hoofstuk word deur die teoretiese oorwegings van Hoofstuk Twee ondersteun sowel as die metodologiese aspekte in Hoofstuk Drie omskryf. Met die infasering van UGO, soos reeds in Hoofstuk Een genoem, was daar baie frustrasies en spanning op leerkragte wat vermy kon gewees het. Indien UGO sistematies ingevoer was en leerkragte toegelaat was om die verskillende begrippe en konsepte daarvan in klaskamer na te vors, sou implimentering met minder frustrasie plaasgevind het. Ek stem saam met Raimes (1991:23) dat leerkragte nie net teorieë kan aanvaar nie, maar dat hulle self klaskamergebaseerde navorsing moet doen sodat dit sinvol vir hulle kan word. Raimes (1991:423) sê verder dat die beheer wat teorie oor onderrig gehad het, uitgedaag word deur wat Shulman (1987:11) “the wisdom of practice” noem. Raimes (1991:423) is die mening toegedaan dat leerkragte nie net teorieë van navorsers kan aanneem nie, maar self navorsers moet word. Klaskamergebaseerde navorsing en aksienavorsing word al hoe meer aanbeveel sodat leerkragte minder kan steun op teoretici en navorsers (Richards en Nunan, 1990). Hill (1983:255) stel voor dat ‘n kurrikulum vir ‘n skool, kursus of vak so moet verloop: samestelling, implimentering, hersiening en dan hersamestelling.. UGO was ingefaseer met baie min raadpleging van al die aandeelhouers in die opvoedingsproses. Dit het gevolglik gelei tot die hersiening van die kurrikulum in 2000 (du Toit en Smith-Müller, 2003:26) en die hersamestelling van die “streamlined and strengthened” HNVK wat sedert 2003 ingefaseer is (WKOD 2003). Gedurende die afgelope dekades het onderwyskundiges en opvoedkundiges vanweë verskillende faktore en invloede besondere aandag begin skenk aan die kurrikulum. Daar is ingesien dat die tradisionele hantering van inhoud vir die onderwys, soos vervat in sillabusse, nie meer aanvaarbaar is nie. Die begrippe, ontwerp, ontwikkeling, innovasie en navorsing is 57

In Hoofstuk Vier bespreek ek my navorsingsprojek en hoe ek aksienavorsing as

navorsingsmetode toegepas het.

56

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!