02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

moet gesien word as deel van dieselfde proses en nie as twee onafhanklike prosesse nie.

Professionele ontwikkeling van leerkragte en die ontwikkeling van die skool is terselfdertyd

belangrik. Soos leerkrag se praktyk verbeter so verbeter, die praktyke van kollegas soos die

een van die ander leer. Möller (1982:101) praat van ‘praktyk leer van praktyk’. Die finale

doel van enige navorsing is om verandering in staat te stel om plaas te vind deur middel van

begrip. Die voordeel van die tipe navorsing is dat verandering gedurende die

navorsingsproses plaasvind. Dit is as gevolg van die navorsingsproses dat leerkragte hulle

onderrigpraktyk kan verbeter. Die middel en die doel val grootliks ooreen.

Deur middel van my navorsingsprojek gaan ek poog om nie net my praktyk te verbeter nie,

maar ook dié van my mede-kollegas. DFASS in die skriftelike stelwerkkurrikulum raak alle

grade in die skool en dit is ‘n probleem vir baie leerkragte in ons skool. Die lig wat dus vir

my gedurende die proses oopgegaan het, sal na hul praktyke toe oorgedra word. Ons sal dan

as ‘n skool die kurrikulum met nuwe insigte implimenteer. Möller (1982: 100) sê dat dit wat

in een projek geleer word, alledaagse praktyk moet word, sodat die navorsingsaspek oorbodig

word.

3.4.6 Triangulasie binne aksienavorsing

Triangulasie is ‘n vorm van dataversameling binne ‘n onderrigsituasie vanuit drie

verskillende standpunte naamlik leerkrag, leerders en waarnemer. Die proses van

dataversameling uit drie verskillende standpunte het ‘n epistemologiese regverdigheid. Elke

punt van die driehoek verskaf relevante data, want die leerkrag is in die beste posisie, deur

middel van selfwaarneming, om te kan sê wat met haar les beoog en watter uitkomste sy

probeer om te bereik. Leerders is in die beste posisie om te kan sê hoe hulle die les ervaar het

en die waarnemer kan waardevolle teugvoering gee ten opsigte van die interaksie tussen

leerkrag en leerders. McNiff (1988:85) haal Elliot en Adelman (1973) aan:

… suggested triangulation as being a potentially powerful in getting to the

heart of the matter in pooling information and perceptions. ‘Triangulation’ is

commonly refered to as the process of obtaining information on a subject

from three or more independent sources.

Hierdie verskillende dimensies help die navorser om die situasie beter te verstaan en om die

geldigheid van die data te verhoog. Robson (2002:172) bevestig die situasie so: “…

54

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!