02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

hy aan die hand gedoen het. Hy stel ook voor dat dit wat in een projek geleer word in die

daaglikse praktyk toegepas moet word.

3.4.5 Die aksienavorsingsproses: Integrasie van teorie en praktyk

Aksienavorsing wil dus blyk dat dit as die doodgewone verloop van interaksie van mense is

met besondere verwysing na klaskameraktiwiteit om sodoende mense vanuit hulle eie wêreld

te verstaan. Dit is ‘n tipe navorsing wat gemoeid is met die integrasie van teorie en praktyk.

Daarvolgens word geglo dat navorsing nie verhewe behoort te staan bo lewensgebeure nie.

Dit is die navorsingsproses wat ter sprake is en nie die navorsingsproduk nie. Twee essensiële

kenmerke van aksienavorsing is: om te verbeter en te betrek (Mc Niff, 1988:6).

Aksienavorsing behels dus die identifisering van ‘n fokus of probleem, insameling van

informasie, die gebruik van informasie om ‘n verandering in die klaskamerpraktyk teweeg te

bring en implimentering en waarneming van verandering (Elliot, 1991:71; Kemmis en

McTaggart, 1981:11; Nunan, 1992:19; Whitehead, 1993:54). Aksienavorsing bemagtig ons

dus om die kwaliteit van die pedagogiese of opvoedkundige ondervinding vir beide leerkrag

en leerder te verbeter. Omdat dit op ‘n kollaboratief-deelnemende wyse gebruik word, is dit

die beste metode vir leerkragte wat in isolasie werk, om hul praktyk te verbeter (Nunan,

1992:18; Schmuck, 1997:27). Aksienavorsing kan dus gedefinieër word as die studie van ‘n

sosiale situasie met die intensie om die kwaliteit van die aksie daarin te verbeter.

Aksienavorsing stel nie ‘n hoë premie op eksterne geldigheid nie. Die program van aksie wat

deur aksienavorsing in een spesifieke opset ontwikkel is en wat daar suksesvol gevind is,

word nie noodwendig voorgehou as oplossing vir enige ander soortgelyke situasie nie

(Huysamen, 1993:183).

Ebbutt en Elliot (1983:126) beweer dat wanneer aksienavorsing in diepte op klaskamervlak

gedoen word, leerkragte se bewustheid van beleidimplikasie verbreed word en kan dit

sodoende strukturele veranderinge by skole teweegbring. Enige klaskamer aksienavorsing

wat ‘n ‘bottom-up’ benadering vir professionel ontwikkeling volg, genereer idees wat

probleme van onderrig en leer met die breër vraagstuk van insitusionele en sosiale beleid

verbind. Dit word dan ‘n metode, nie net om slegs leerkragte professioneel te ontwikkel nie,

maar om skole as instellings en die onderwysstelsel oor die algemeen te ontwikkel. Albei

53

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!