02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.4.4 Die deelnemende en kollaboratiewe karakter van aksienavorsing

Aksienavorsing vereis ‘n deelnemende manier om te kan begryp: persoonlike kennis en die

praktiese oordeel van praktisyns. In die proses van bewuswording skryf Habermas

(1974:40): “There can only be participants”. Daar kan slegs deelnemers wees, want soos jy

deelneem, so open nuwe insigte en praktykverbetering vind onmiddellik plaas. Onderwysers

staan in die hart van verandering. Stenhouse (1975:143-144) se belangrikste boodskap aan

leerkragte is dat hulle die beste beoordelaars is van hulle eie praktyk. Hy sê verder dat: “The

commitment to systematic questioning of one’s own teaching as a basis for development; The

concern to question and to test theory in practice by the use of those skills.”

Die enigste mense wat aksienavorsers in ‘n praktyk kan wees, is terselfdertyd ook die

praktisyns. Jy kan slegs ‘n aksienavorser wees as jy in al die momente van die

aksienavorsingsproses deelneem. In aksienavorsing is al die deelnemers wat betrokke is in

die aksienavorsing proses, gelyke deelnemers en hulle moet in elke stadium van die proses

betrokke wees. “Put bluntly, action research is a democratic form of research” (Grundy en

Kemmis, 1981:9).

Die navorsingsprojek kan nie in die afwesigheid van die groep beplan word en dan

oorgehandig word vir implimentering en daarna deur ‘n buitestaander geëvalueer word nie.

Leerkrag en leerder besluit saam hoe die projek aangepak gaan word. Hulle word die

geleentheid gegee om betekenisvolle bydraes te lewer. Freire (1972) glo dat die leerders

aktiewe deelnemers moet wees in die program en dat die leerervaring vir die leerders

betekenisvol moet wees. Leerders moet toegelaat word om krities te kan kyk na die

onderrigpraktyke van leerkragte. Leerkragte het dikwels gesê dat leerders nie bevoegd is om

die onderrigpraktyk te kan kritiseer nie. Daar is egter deur studies bewys dat kinders baie

bevoegd is om dit te kan doen as hulle die geleentheid gegun word.

Möller (1982:101) sê dat daar regverdigheid bestaan dat leerlinge kritiek op die onderwyser

se handelinge mag uitoefen. Dit gaan hier om ‘n uitruil van standpunte met die oog op

moontlike konsensus en beplanning van verbeterde handeling. Die leerlinge moet voel dat sy

standpunt die waardering kry waarop dit geregtig is, dat dit sorgvuldig oorweeg en nie

summier verwerp word nie en dat sy bydrae waardevol is, selfs al word dit nie aanvaar nie.

Die leerling moet, indien moontlik, daarvan oortuig word dat daar ‘n beter metode is as wat

52

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!