deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Dit wil sê daar moet altyd ‘n refleksie op teorie wees. Aksienavorsing is ‘n demokratiserende

vorm van navorsing omdat alle deelnemers gelyk is en daar is geen deelnemers wat

ondergeskik aan ander is nie. Freire verwys na die “banking system” waar leerkragte ten

volle in beheer van die leerproses is. Die leerkrag weet alles en die leerders niks nie (Freire,

1972: 46). Leerders word nie meer gesien as leë “houers” wat “gevul” moet word nie. Leer is

nou leerder- gesentreerd. Leerders neem nou aktief deel aan hul leerproses. Die doel van die

navorsing is dus om hom/haar praktyk en die rasionaliteit van die praktyk te verstaan. Slegs

dan kan hy/sy geïnspireer word om dit te verander.

Voorstanders van aksienavorsing, soos Stenhouse (1975), het geargumenteer dat

veranderinge in skole teweeggebring moet word deur leerkragte wat hulle werk bestudeer, en

die studie bring self-refleksie te weeg. Volgens Webb (1990) behels refleksie die

bevraagtekening en aanspreek van dit wat jy glo ten opsigte van die pedagogiek in die lig van

die effek van jou optredes in ‘n klaskamer. Soos daar nuwe idees ontwikkel en aanvaar word,

so sal opvattinge ten opsigte van dit wat jy geglo het, verander.

Die bevindinge in hierdie studies illustreer dat onderwysers se navorsings- en reflektiewe

vaardighede deur aksienavorsing ontwikkel. Laasgenoemde vaardighede help hulle om bewus

te raak van hul praktyk en die effek daarvan wat die gevolg tot ‘n soeke na maniere om dit te

verbeter het. Literatuur dui egter daarop dat die volle potensiaal van aksienavorsing gebaseer

is op die leerkrag se vermoë om krities op hul praktyk te reflekteer. Sentraal tot die visie van

leerkragte wat hul eie praktyk navors, is die oortuiging dat die verbetering van onderrig en

leer in skole die beste behaal kan word deur die ontwikkeling van die kritiese en kreatiewe

vermoëns van individuele leerkragte (Webb, 1990:1). Die ontwikkeling van reflektiewe

vaardighede inkorporeer ‘n kritiese aspek. Laasgenoemde skrywer kwoteer ook Grundy wat

so byvoeg:

Only emancipatory action research transform the ways in which practitioners

think and act. It does this through requiring them to recognize and understand

the historical and social origins of their actions and the consequence that these

have for others involved in the schooling process (Webb, 1990:27).

Aksienavorsing, met die klem op kritiese refleksie, word gesien as ‘n bevryding omdat dit

onafhanklike denke, eksperimentering en die gebruik van professionele oordeel deur die

leerkrag aanmoedig. Dit word voorspel uit die oogpunt dat die leerkrag ‘n outonomiese

50