02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kemmis en McTaggart (1988:251) sien die aksienavorsingsproses as ‘n reeks reflektiewe

spirale, waarin daar ‘n algemene plan, aksie, waarneming van aksie en refleksie op aksie

ontwikkel. Daarna ontwikkel ‘n nuwe en hersiene plan met aksie, waarneming en verdere

refleksie. Dit is hierdie oorhoofse proses wat die praktisyn dwing om op alle prosesse van

vernuwing terug te gaan, wat verandering teweegbring. Hierdie spiralende werking van

aksienavorsing vereis ook dat die onderwyser in die klaskamer op eie ervaring bou. Die

leerervaring word vir die aksienavorser terselfdertyd lewensondervinding.

Die meeste skrywers erken dat ‘n verkenning dwarsdeur die hele proses moet plaasvind.

Hopkins (1985) haal Elliot aan wat ‘n model van aksienavorsing wat deur Kemmis voorgestel

word, kritiseer. Hy argumenteer dat verkenning beide die uitvind van feite en analisering

daarvan behels en dat dit dwarsdeur die siklus moet plaasvind en nie slegs aan die begin van

die siklus nie. In sy kritiek teenoor Elliot, sê Hopkins:

The Kemmis diagram clearly shows reconnaissance to comprise discussing,

negotiating, exploring opportunities, assessing possibilities and examining

constrains- in short there are elements of analysis in the Kemmis notion of

reconnaissance (Ebbutt, in Hopkins, 1985:35).

Kemmis en McTaggart (1988:251) verduidelik dat Lewin se aksienavorsingsmodel spesifiek

na ‘n program van sosiale aksie verwys: “ … the action researcher becomes involved in

creating change … in the real world of social practice”. Hy sluit af deur te sê dat die intensie

van aksienavorsing is om sosiale praktyk aan te bied en om dit te verstaan. Hopkins

(1985:32) bevestig laasgenomde stelling met die volgende: “ … it is action disciplined by

enquiry, a personal attempt at understanding whilst engaged in a process of improvement and

reform”. Aksienavorsing het ‘n groot mate van belangstelling en ondersteuning in die

opvoeding gekry as gevolg van die potensiaal wat dit het om by te dra tot die professionele

ontwikkeling van leerkragte wat weer tot ‘n proses van verandering in skole kan lei.

Die proses is dus nie net siklies nie, maar inkorporeer wel refleksie, ‘n detailleerde

evaluerende analise van die situasie. Die moontlikheid van vinnige terugvoering en

onmiddellike besluitneming binne en tussen die siklusse is ook daar. ‘n Definisie wat die

belangrikste eienskappe van aksienavorsing vasvat is die een wat deur Kemmis voorgestel

word: Aksienavorsing is volgens Carr en Kemmis (McNiff, 1988:2):

48

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!