02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

opvoeders om ‘n praktyk te verbeter. Dick (1997:2) sê dat dit siklies van aard is. Die

praktisyns is die belangrikste mense in die navorsingsproses en hulle is aktief betrokke by die

navorsing. Aksienavorsing kan dus die praktyk verander en die navorser kan homself of

haarself laat geld as beïnvloedende faktor om verandering te weeg te bring. Aksienavorsing

betrek ook selfs die leerders of deelnemers om in ‘n toenemende mate deel te hê aan hul eie

leer. Tydens aksienavorsing leer al die betrokkenes (onderwyser, waarnemer en leerders) en

dit is ook die doel waarom navorsing gedoen word.

3.4.3 Oorsprong van aksienavorsing

Kemmis en Mc Taggart (1988) het die oorsprong van aksienavorsing nagevors tot by Kurt

Lewin, ‘n Amerikaanse sosiale sielkundige, wat voorgestel het dat sosiale probleme opgelos

kon word deur sosiale praktyke saam te smelt met eksperimentele benadering van sosiale

wetenskap. Aksienavorsing is nie ‘n statiese manier van navorsing doen nie. Om voorsorg

vir betroubaarheid te tref, moet dit ‘n siklus vorm. Daar is vier hoofmomente binne die siklus:

• ‘n Plan van aksie word ontwikkel en word deurgaans verbeter;

• Optrede (aksie), om plan te implimenteer;

• Waarneming of observasie om die gevolge of effek van die aksie in die konteks waar

dit plaasvind te sien; en

• Reflektering op resultate of effek as ‘n basis vir verdere beplanning en

daaropvolgende siklusse (Kemmis en Mc- Taggart, 1982:7)

Hopkins (1985) en McNiff (1988) identifiseer die aktiwiteit van Kemmis se model en som

dit in vier stadiums op. Dit behels beplanning, aksie, waarneming en refleksie. Die

beplanning het te doen met die probleem wat jy in jou praktyk wil aanspreek. In my geval is

dit die kwessie van DFASS wat ‘n kwelpunt vir my geword het. ‘n Algemene plan van aksie

word nou ontwikkel om die probleem te adresseer en te implimenteer. Waarneming vind

hierna plaas. Terugvoering speel ‘n betekenisvolle rol om kritiese refleksie te laat geskied

sodat herbeplan kan word. Leerders en die waarnemer moet ook hier ‘n bydrae lewer om te

help met verdere beplanning.

47

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!