02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Aksienavorsing is basies gegrond in die onderlinge afhanklikheid tussen teorie en praktyk;

tussen aksie en navorsing en tussen ideologie en teorie. Alle navorsers beskik oor ‘n

ideologiese raamwerk, waarvolgens hulle in die samelewing opereer dit wil sê hulle leef saam

met hul geskiedenis, opvoeding, kultuur, gewoontes, lewensbeskouing, waardes en norme,

politieke oortuiginge, lewenservaringe en veel meer (Van Schalkwyk, 1981:3). Gesamentlik

vorm dit sy denke, waarneminge en vertolkinge. Alles het ‘n medebepalende invloed op die

vorminge van hulle standpunte, grondoortuiginge en beskouinge. Anders gestel, die mens se

totale wese op ‘n gegewe tydstip, soos dit geslyp en gevorm is deur al hulle ervaringe in die

tyd, lê ten grondslag van sy standpunt(e) en posisiekeuse(s) vanwaar hulle sake waarneem,

begryp en vertolk (Van Schalkwyk, 1981:3). Die ideologiese raamwerk kan inskakel met dié

van die beleidsmakers of dit kan teenstrydig daarmee wees. Die gevolgtrekking waartoe hier

gekom kan word, is dat navorsing polities en ideologies is.

3.4.2 Aksienavorsing en die kurrikulum

Dit is algemene kennis dat die owerhede die kurrikulum gebruik om aan hulle geheime

agendas gestalte te gee. In baie lande word die onderwysstelsel misbruik om mense bloot op

te lei vir die behoeftes aan mannekrag. Ander misbruik dit om politieke doelstellings te

bevorder of om die samelewingsorde te verander. In lande waar klasseverskil sterk is en

diskriminasie hoogty vier, kan onderwys misbruik word om die werkersklas uit die beroepe

van die middelklas se beroepe te hou en hoogstens te leer om sosiaal binne hulle klas aan te

pas (Van Schalkwyk, 1981:58). Voor 1995 was die onderwysstelsel in Suid-Afrika

gekenmerk deur ‘n hiërargiese en outoritêre karakter. Volgens die Nasionale

Onderwysbeleid, Nr. 39 van 1967 was die wet uitdruklik ten opsigte van sy doelstellings en

verwagtinge. Besondere waardes was geheg aan Christelik-Nasionale Onderwys,

differensiasie en ‘n streng sentrale beheer is uitgeoefen.

Hartshorne (1989: 111-112) spreek hom so uit ten opsigte van die streng sentrale beheer:

The main purpose of the strict central control of education by the nationalist

government was to ensure that the social, political and economic ideologies of

the Afrikaner Nationalist were reflected throughout the state education system.

In Suid-Afrika was die kurrikulum dus gebruik om bogemelde beginsels te bevorder en dit

het tot ‘n burokratiese bestuur gelei in skole met prinsipale wat streng daarby gehou het om

43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!