02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

enlightenment, and that means, in the practical discourse of those concerned”. Leerkragte

moet bereid wees om na ander se kritiek te luister, moet self krities wees en moet bereid wees

om op hul prestasies te verbeter.

Dit wil egter voorkom asof sommige navorsers dink dat hulle buite die onderwyssituasie kan

staan en dan probeer om dit te transformeer. Dit is hulle werk as kritici om andere in te lig.

As navorsing konkrete verandering in werklike opvoedkundige situasies wil bewerkstellig,

dan vereis dit ‘n teorie van verandering waar navorsers en praktisyns in ‘n gemene taak

betrokke is en waar die tweeledigheid van die navorsing en rol in die praktyk transendeer. Dit

vereis gesamentlike deelname in die proses van verandering.

Habermas (1974: 38-39) argumenteer verder so:

… the theory that creates consciousness can bring about conditions under

which the systematic distortions of communication are dissolved and a

practical discourse can then be conducted; but it does not contain any

information which prejudges the future action of those concerned. The

psychoanalyst does not have the right, either, to make proposals for

prospective action: the patient must make his own conclusions as far as his

actions are concerned.

Die volle taak van kritiese opvoedkundige wetenskap vereis van deelnemers om saam te werk

in die organisering van hul eie verligting (‘enlightenment’). Deelnemers van laasgenoemde

benadering neem ‘n besluit om deur middel van kritiese analise hul situasie te transformeer.

As gevolg van hierdie proses van verandering word die wetenskaplike diskoers, prosesse van

verligting en praktiese aksie onderhou.

Grundy en Kemmis (1981:5) sê verder dat die belangrikste fokus van die emansipatoriese

belang is die erkenning van die mens as ‘n sosiale wese en die aanvaarding daarvan dat die

samelewing voortdurend deur mense op nuut voortgebring word. Volgens Grundy (1987:16)

is die bevryding van die mens een van die grondbeginsels in ‘n emansipatoriese benadering.

Hierdie stelling van Grundy is gebaseer op die bevrydingsteorie van die Duitse filosoof,

Habermas. Volgens Grundy (1987:16) impliseer Habermas se teorie van emansipasie dat die

rolspelers tot innerlike self-refleksie kom oor hul rol in die groter samelewing, want:

Although emancipation must ultimately be an individual experience if it is to

have reality, it is not simply an individual matter. Because of the inter-active

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!