deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
3.3.3 Kritiese/emansipatoriese belang

Die doel van kritiese opvoedkundige wetenskap is om opvoedkundige veranderinge te

voorsien en in die proses as noodsaaklike stukrag te dien om opvoedkunde te verstaan.

Terwyl die klem in die praktiese belang op ‘n begrip van die omgewing fokus, verskuif die

fokus in die emansipatoriese belang na die verbetering van die samelewing, sodat regverdige

sosiale strukture gevestig kan word. Die kritiese/emansipatoriese belang skakel die element

van veralgemening grootliks uit en daarmee word die positiwistiese neiging, dat menslike

aksies voorspel kan word omdat dit deur ‘n algemene teorie onderskryf word, ook heeltemal

uitgewis.

In wese bevorder emansipatoriese aksienavorsing aksies wat transformasie vir die

bevordering van geregtigheid daarstel. Om die opvoeding te verstaan (met die doel om

opvoedkundige navorsing te doen) is dus ‘n moment in die veranderings- proses en nie die

einde nie. Die leerkrag moet ‘n begrip hê van wat hulle presies in hul praktyk pla. Dit is ‘n

tydstip in die veranderingsproses en nie die einde van die proses nie. In hierdie verband sê

Carr in Kemmis (1982:78):

… critical educational science has a view of reform that is participatory and

collaborative (rather than technical-managerial or practical-liberal); it is

guided by educational values and expresses a view of educational research as

critical analysis directed at practical transformation of the social and

educational structures of society.

In dié sin is kritiese opvoedkundige wetenskap nie navorsing oor of van opvoedkunde nie; dit

is navorsing in en vir opvoedkunde. Fay (1977:109) beskryf kritiese sosiale wetenskap so: “

… is clearly rooted in concrete social experience, for it is … explicitly conceived with the

purpose of overcoming felt dissatisfaction. Consequently, it names the people for whom it is

directed.” Fay sê verder dat dit hulle swaarkry analiseer en terselfdertyd werp dit lig op wat

hulle werklike behoeftes en begeertes is: “… it reveals the mechanisms in terms of which this

process operates and, in the light of changing social conditions which it describes” (Fay,

1977:109). Hy sê dat dit aan hulle ‘n vorm van aktiwiteit verskaf waarvolgens hulle kan

ingryp en die sosiale prosesse kan verander wat hulle so in hul klaskamerpraktyk dwarsboom.

Hy voer verder aan dat ‘n kritiese sosiale teorie uit die daaglikse probleme ontstaan of

ontwikkel en dit is so saamgestel om hierdie probleme aan te spreek en dit sodoende op te

los. Indien Fay se verklaringe van toepassing gemaak word op die opvoedkunde, bied dit dan

39