deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Daar word van leerkragte verwag om soos tegnici te implimenteer dit wat aan hulle voorgelê

word. ‘n Leerkrag kan dus nie persoonlik, krities reflekteer op hom/haar klaskamerpraktyk in

dié benadering nie. Om dit te verander of te verbeter, is dus ook nie moontlik nie. Volgens

dié benadering is die een klaskamer omtrent dieselfde soos die volgende een; vraagstukke ten

opsigte van onderrig en leer kan opgelos word deur die toepassing van dieselfde program van

aksie op alle situasies wat deur die navorser voorgestel word. Popkewitz (1984:47) sê egter

dat mense van nature van mekaar verskil; geen twee eenhede in ‘n samelewing wat onderling

verband met mekaar het, is identies nie. Tradisies en verwagtinge wat in een samelewing

geld, sal nie noodwendig ooreenstem met dit wat in ‘n ander geld nie. McNiff (1988:xi)

verwys na die klaskamer as ‘n komplekse sosiale omgewing met verskillende groepe mense

wat van verskillende agtergronde kom. Hulle ondervindingsvlakke vir veranderinge en

innovasie verskil ook. Wat dus vir een groep werk, sal nie noodwendig net so suksesvol in ‘n

ander situasie werk nie. Die positiwistiese benadering glo dat teorie bepaal die praktyk. Emig

(1983) glo egter dat teorie wel die praktyk inlig, maar dit nie bepaal nie.

Die empiries-analitiese benadering faal om in aanmerking te neem dat daar probleme opduik

in werklike situasies en hierdie probleme moet aangepas word volgens die belange van die

rolspelers binne die situasie. Beginsels wat voortspruit uit teorieë plaas beperkinge op die

situasies en maak die implimentering van die beginsels onmoontlik. Die empiriese

benadering dring op objektiewe analisering van die data aan met geen inmenging van die

onderwyser nie uit vrees dat die onafhanklike navorser se bevindinge deur die leerkrag se

bydrae beïnvloed sal word.

3.3.2 Prakties-interpretatiewe benadering

Die empiriese benadering funksioneer vanuit ‘n meer statistiese, kwantatiewe oogpunt en die

interpreterende benadering vanuit ‘n kwalitatiewe oogpunt. Die empiriese-analitiese

benadering beklemtoon objektiwiteit terwyl die praktiese of interpreterende benadering erken

dat die leerkrag se sienswyse geldig is tesame met dié van die waarnemer. Waarnemers en

akteurs in die benadering erken dat dit wat hulle nie ooreenstemming oor kan bereik nie,

hulle saam oplossings voor kan vind. Die misverstande verskaf aan hulle geleenthede vir

verdere navorsing. Triangulasie en gevallestudies vorm deel van die benadering. In die

benadering val die klem op die omgewing en om die mense se optredes binne hierdie

37