02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

sy: “ … educators who have used collaborative assessment uniformly experience genuine

excitement at the remarkable success of their students” (Sperling, 1994:11).

Die resultate van Mooko (2001: 168) se studie het ook aan die lig gebring dat daar ‘n mate

van regverdigheid is in die argument vir die gebruikmaking van portuurterugvoering in die

onderrig van die skryfproses deur taalleerkragte. Hy sê verder dat die gebruikmaking van

portuurterugvoering leerkragte die geleentheid sal gee om te fokus op “ … higher level

concerns in students’ writing”.

Evaluering van die skryfstuk is deurlopend en geïntegreerd in die hele skryfervaring

(McKensie en Tomkins, 1984:201). Soos die onderwyser met die leerlinge deurgaans

beraadslaag, kry hy/sy ‘n geleentheid om die aktiwiteite van die leerlinge te evalueer. Vir

McKensie en Tomkins (1984:201) is die doelstelling van die evalueringsproses hoofsaaklik

om vas te stel of leerlinge die beginsel van die prosesbenadering handhaaf. Indien die proses

soos hierbo beskryf, plaasvind, sal selfevaluering egter ook deurgaans geskied. Dit is juis

hierdie elemente wat lei tot herhaalde hersienings van die skryfpoging. Hierbenewens lei

portuurgroepbesprekings ook tot hersiening en redigering, hoewel leerlinge spesifiek geleer

word hoe om ook positiewe kritiek te gebruik om mekaar te bemoedig.

2.7 SAMEVATTING

In hierdie hoofstuk het ek gekyk hoe verskillende skrywers reageer ten opsigte van die

skryfproses. Die volgende hoofstuk bespreek die voordele van die gekose

navorsingsraamwerk waarbinne my projek geplaas is.

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!