02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dit wil dus voorkom asof die teoretici wat voorstanders is van die prosesbenadering hulle

bemoei met twee dinge, eerstens dat leerders sonder enige inhibisies of stremminge uiting

moet kan gee aan hul idees en wat hull wil sê, en tweedens, die eintlike roete wat hulle gaan

inslaan om hulle kreatiwiteit te manifesteer . Die essensie van die benadering is dat daar klem

geplaas word op die skryfproses sowel as die eindproduk en dat die proses rekursief moet

wees. Daar word met ander woorde gereeld teruggegaan na die voorafgaande elemente in die

proses. Hersiening, redigering en evaluering vind nou nie net aan die einde plaas nie.

Klasgenote en buitestaanders word nou juis betrek tydens die proses om ‘n beter finale

produk te verseker. Die prosesbenadering plaas die leerder in ‘n posisie om tot

selfstandigheid en selfbeskikking te ontwikkel.

Vervolgens word daar meer spesifiek na die prosesbenadering in skriftelike stelwerk gekyk.

2.6 ASSESSERING: DIE PROSESBENADERING VIR SKRYF

Tans word skriftelike stelwerk ‘n punt gegee en dit word nie as deel van ‘n deurlopende

proses beskou nie. Murray (1968:103) praat van goeie skryf en dit kan nie met een enkele

weergawe plaasvind nie. Hy sê die volgende ”Writing is rewriting”. Dit is baie moeilik om

met die eerste poging ‘n uitmuntende stukkie werk te lewer. Hy verduidelik dat skryf uit

verskillende stadiums bestaan en daarom moet dit deurlopend geëvalueer word. Onderwysers

gemoeid met skriftelike skriftelike stelwerk, kan ‘n goeie of ‘n swak skryfstuk definieer.

Hulle ken die kwaliteite daarvan. Hierdie kwaliteite kan aan leerders bekend gemaak word in

die vorm van kriteria of die leerkrag kan leerders dit laat raai (McTighe en Ferrara, 1994).

Arter (1992:3) lys die volgende as kriteria: organisasie, stem, woordkeuse, vlotheid van sinne

en akkurate konvensies. Hierdie kriteria moet duidelik aan leerders gekommunikeer word,

want dit gaan die punte wees waarvolgens hulle geëvalueer gaan word. Assessering moet die

eise van die taak weerspieël. Arter (1992:4) glo dat dit gedoen kan word deur leerders

kriteria te gee wat die leerders kan help. Wanneer leerders weet wat van hulle verwag word,

kan dit die leeproses verbeter (Wyatt-Smith, 1997). Die kriteria vir die assessering moet

gespesifiseer word en die leerders word geassesseer deur na die kriteria terug te verwys

(Sieborger, 1998:16).

Shay (1997) het gevind dat skryfvaardigheid nie net so langs die pad aangeleer word nie,

maar dit moet duidelik aan leerders uitgespel word. Kriteria kan leerders hiermee help. Wood

30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!