deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Leerders sal dus nou nie meer in stilte sukkel om aan die gang te kom nie. Wanneer leerders

kollaboratief skryf, begin hulle onmiddellik idees uit te ruil en te bespreek; watter idees sal

werk en watter nie.

Somerville (1989:41) argumenteer dat een van die voordele om leerders betrokke te kry in

kollaboratiewe skryfwerk is dat die skryfproses manifesteer of dit kom tot openbaring. As

gevolg van die verskillende prosesse kan ons nou sien hoe leerders aan hulle gedagtes vorm

gee. Wanneer leerders in isolasie skryf, sien ons slegs die finale produk. Kollaboratiewe

skryf behels bespreking en leerkragte kry die geleentheid om te luister en om selfs somtyds

deel te neem. Sodoende kry leerkragte die geleentheid om uit te vind hoe leerders dink en

wat in hul gedagtes omgaan. Somerville verduidelik verder dat hy nie propageer dat

kollaboratiewe skryf noodwendig tot beter eindresultate lei nie. Hy glo egter dat dit leerders

help om te reflekteer op hul werk en hulle die geleentheid kry om hul werk met hul maats en

leerkrag te bespreek. Hy het ook die geleentheid gehad om die skryfproses vanuit die leerder

se oogpunt te sien. Hy twyfel nie daaraan dat dit die swakker skrywers gehelp het om met

meer konsentrasie en motivering te skryf nie (Somerville, 1989:41).

Dunn (1989:14) gaan verder deur te sê dat kollaboratiewe skryf help dat leerders met

mekaar kan werk en mekaar verdra, want dit het te doen met die verbetering van

vaardighede. Sy spreek haar egter ook so uit ten opsigte van kollaboratiewe skryf:

“Collaborative writing can be inhibiting and frustrating experience for the child who is fired

with ideas and enthusiasm and must restrict himself or herself to the seemingly pedestrian

plans of others.” Kollaboratiewe skryf kan egter nuwe idees genereer wat die individu in sy

isolasie nie aan gedink het nie, maar wel in kollaborasie kan voortspruit. Styles (1989:15)

verduidelik dat kollaboratiewe skryf soos kollaboratiewe onderrig geduld, kompromisse en

die erkenning van die vaardighede en beperkinge van elke kollaborateur vereis.

Dit wil voorkom asof al die voorstanders van die prosesbenadering glo dat leerders soveel

oefening in die skryfproses moet kry sodat hulle positiewe selfkonsep kan opbou ten opsigte

van skryf. Volgens hulle moet leerders aangemoedig word om oor aangeleenthede,

herinneringe, hulle gevoelens, ensovoorts te skryf. Hulle moet ook weet dat daar ‘n

simpatieke, opregte vertrouenswaardige leserskorps is wat bereid is om hul werk te lees.

29