02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

By die kind en onderwyser ontwikkel ‘n gewillige betrokkenheid tot die leerproses. Hierdie

benadering staan in skerp kontras met die tradisionele skryfklas en het as doelstelling die

verandering van gesindheid teenoor skryf as ‘n komponent van taalonderrig by leerlinge

sowel as onderwysers, die aanmoediging van skryf oor die kurrikulum en die algemene

bemagtiging van leerlinge, wat hulle in staat stel om demokraties in die klaskamer op te tree.

Rohman (in Emig, 1990:1) argumenteer dat “… writing is usefully described as a process,

something which shows continuous change in time like growth in organic nature”.

Korrigering van foute kan later aandag geniet soos wat die leerder se vertroue toeneem. Arndt

(1987:117) beskryf die proses as ‘evolusionêr’ in die opsig dat dit beweging van een stadium

na ‘n ander behels. Iets wat nie daar was aan die begin nie word nou geproduseer of

voortgebring deur ‘n reeks operasies wat geleidelike verandering behels. Conner (1987:677)

sê dat die prosesbenadering onderrigstrategieë vir intervensies en ontdekking sowel as die

doel en konteks van die skryfproses oorweeg. Harrison (in Silva, 1990) karakteriseer die

teoretiese proses as “… diverse, flexible and still emerging”.

Voorstanders van die prosesbenadering beklemtoon die rekursiewe aard van die skryfproses

en integrerende aktiwiteite daarvan. Voorafskryf, konsepskryf, hersiening, redigering,

evaluering en publisering beklemtoon die rekursiewe aard van die proses en integrerende

aktiwiteite waarby die leerlinge betrokke raak (McKensie en Tomkins 1984). Voorafskryf

verwys na die aktiwiteite wat konsepskryf voorafgaan. Dit beteken meer spesifiek die

insameling van informasie, lees, besluitneming en aktiwiteite soos vlugskrif. Konsepskryf

behels die eerste skryfpogings en interaksie met ander leerlinge of die onderwyser, en kan

aktiwiteite soos vryskryf en vlugskrif insluit. Dit behels egter alles wat ter voorbereiding

gedoen word. Hersiening geskied in elke fase, selfs in die voorafskryffase, terwyl redigering

verwys na die suiwering van die stuk van tegniese foute in grammatika, spelling, formatering,

ensovoorts. Baie vroeg al, selfs by voorafskryf, moet die leerlingskrywer oor sy/haar gehoor

besluit. As die leerders weet wie hul gehoor is, wend hulle ‘n groter poging aan om hul beste

te doen.

Die skryfproses is nie linier nie. Dit sal die idée van skryf as ‘n proses weerspreek. Die

skrywer is betrokke in die skepping van daardie proses en die verfyning daarvan. Die

skryfproses is voltooi as die afgeronde stuk gepubliseer word.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!