02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons het toe besluit om as ‘n klas ‘n besoek aan die “Two Oceans Aquarium” in die

Waterfront te bring. Die onderwerp vir ons skriftelike stelwerk aktiwiteit, was toe ‘Wat is

akwariums?’

Daar is verskillende stadiums in die prosesbenadering naamlik, “pre-writing, writing,

(drafting), rewriting (revising), and sharing with an audience.” Gesamentlik word hierna

verwys as “process writing”. Raimes (1983:22) gaan verder deur te sê dat leerders

aangemoedig moet word om “messy” te skryf, om op te skeur wat hulle geskryf het en om

weer te begin. Slegs dan sal hulle hul geskrewe werk interessant, akkuraat en georganiseerd

kan kry.

Ek stem saam met Keiffer en Morrison (1994:411) dat assesseringsinformasie ingebed is in

die konteks van die klaskamergemeenskap. Leerders was onmiddellik na elke

konsepweergawe voorsien van ‘n kontrolelys. Portuur- en selfassessering was toegepas en ek

het gepoog om leerders se geskrewe werk so gou as moontlik aan hulle terug te gee na

assessering met die hoop dat hulle sou kon sien dat skryf en assessering ‘n integrale deel

vorm en dat dit ‘n deurlopende proses is.

1.10 STRUKTUUR VAN DIE TESIS

Hoofstuk Een is die algemene bekendstelling van die onderwerp wat in die res van die minitesis

in diepte bespreek word. Ek het ‘n breë bekendstelling van myself en my praktyk gegee.

Ek het ook ‘n verduideliking probeer gee van die omgewing waarin ek my navorsing gedoen

het, en die rasionaal vir my navorsing.

In Hoofstuk Twee word ‘n intensiewe literatuurstudie gedoen en bespreek ten opsigte van

assessering en die skryfproses om tot beter begrip te kom van wat die twee konsepte behels

en op watter teoretiese beginsels dit gebaseer is. Die doel hiermee was om die

navorsingsvraag beter te verstaan en om te kyk of hierdie kennis my kon help met die

implimentering van DFASS binne die skryfproses.

Hoofstuk Drie plaas die fokus op aksienavorsing as navorsingsmetodologie in die

klaskamersituasie. Die rol van leerkrag as agent van verandering word beklemtoon en die drie

verskillende navorsingsbenaderings binne ‘n metateoretiese raamwerk word uiteengesit.

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!