02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

(Elliot, 1991:71; Kemmis & McTaggart, 1981:11; Nunan, 1992:19; Whitehead, 1993:54).

Aksienavorsing kan in wese bestempel word as die kritiese self-evaluering deur ‘n leerkrag

om sy/haar praktyk te verbeter. Aksienavorsing bemagtig (“empowers”) ons dus om die

kwaliteit van die pedagogiese of opvoedkundige ondervinding vir beide leerkrag en leerder te

verbeter. Omdat dit op ‘n kollaboratief-deelnemende wyse gebruik word, is dit volgens

Nunan (1992:18) en Schmuck (1997:27) die beste metode vir leerkragte wat in isolasie werk

om hul praktyk te verbeter. Aksienavorsing kan dus gedefinieer word as die studie van ‘n

sosiale situasie met die intensie om die kwaliteit van die aksie daarin te verbeter. Ek brei

verder uit oor aksienavorsing in Hoofstuk Drie.

1.8.1 Versameling en analise van data

Data is binne ‘n kwalitatiewe metodologiese paradigma versamel. Dit was geskeduleer om in

die tweede kwartaal te begin en het in Junie 2004 geëindig. Die program het slegs

gekonsentreer op die skriftelike stelwerkafdeling van die Taalkurrikulum. Die doel van die

projek was om te sien of deurlopende vormende assessering, leer en onderrig sou verbeter.

Die volgende navorsingsinstrumente het die data verskaf vir analisering:

• My daaglikse byhou van joernaalinskrywings en refleksies op die assesseringsproses

van die geskrewe werkstukke van leerders.

• Geskrewe werke van leerders

• Leerders se reflektiewe joernale

• Waarnemer se observasieskedule en skriftelike kommentaar oor leerders se werk.

Daar is ook van vraelyste gebruik gemaak. Die inhoud van vraelyste was deeglik beplan en

daar was geslote en oop vrae. Dit het leerders die geleentheid gegun om uit te brei op hul

antwoorde. Slegs items wat op die ondersoek betrekking gehad het, is ingesluit.

Joernaalinskrywings is ook gedoen. Leerders het hul eie reflektiewe joernale bygehou en na

elke les het hulle hul ondervindinge aangeteken.

Veldnotas

Ek het deurlopend van veldnotas gebruik gemaak. Dit was ‘n effektiewe manier om die

gedrag van leerders op ‘n spesiefe oomblik so gou as moontlik aan te teken.

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!