02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

van die leerders kom egter nie uit die gemeenskap waar die skool geleë is nie, maar wel vanaf

Westlake, die vrygronde in Lavender Hill, Nyanga, Gugulethu en Khayelitsha. Ons

skoolfooie is baie laag naamlik R150 per kind per jaar, en daarom kan minder bevoorregte

families dit bekostig om hulle kinders na ons skool te stuur.

Westlake was ‘n plakkerskamp en die mense het gratis huise by die regering gekry. Hulle

betaal slegs vir die basiese geriewe soos water, verwydering van afval en elektrisitet.

Drankmisbruik en werkloosheid is egter ‘n groot probleem. Afwesigheid speel ook ‘n groot

rol in die skool as gevolg van die afstande wat leerders na die skool moet aflê. Baie van

Westlake se kinders kom per huurmotor skool toe en indien die ouer dus die dag nie geld het

nie, bly die kind eenvoudig net by die huis. Díe situasie speel daagliks af in die klaskamers en

dra grootliks by tot die stadige vordering van baie leerders. Die leerders wat vanaf Nyanga,

Gugulethu en Khayelitsha (skole in die townships) reis, is uitgeput wanneer hulle uitendelik

by die skool aankom as gevolg van slaapverlies en lang afstande wat hulle moet aflê na die

skool. Die ouers voel dat hul kinders ‘n beter kans staan om te vorder in skole buite hulle

gebiede. Faktore soos veeltaligheid en multikulturalisme wat voortvloei uit die oopstelling

van klaskamers (voorheen het elke rassegroep by hulle eie skole bygewoon), dra by tot groter

eise wat aan onderwysers gestel word. Baie van hierdie leerders ontvang onderrig in hul

tweede taal wat hulle in baie gevalle nie magtig is nie. Daar word nou van die leerkrag

verwag om hierdie leerders te ondersteun gedurende normale lesure, wat baie moeilik is

omdat dit neerkom op remediërende werk. Laasgenoemde is ‘n gespesialiseerde veld en die

leerkragte in die klaskamers is nie hierin opgelei nie. Dit is ook moeilik om remediërende

werk gedurende normale skoolure te doen omdat daar ‘n spesifieke program gevolg word.

Die lang afstande wat die leerders moet reis na die skool put hulle ook uit en baie van hulle

raak aan die slaap gedurende die dag.

1.7 AGTERGROND VAN DIE KLAS, KOLLEGAS EN WAARNEMER

Die Graad vyf klas is vir die navorsingprojek gekies omdat ek die geleentheid gegun was om

saam met hulle van graad vier na graad vyf te beweeg. Ek was dus bekend met leerders en het

reeds sedert 2003 in groepe gewerk Die groepwerk was dus baie maklik want leerders was

bekend met hulle maats. Daar was goeie samewerking en vertroue tussen die groeplede. Die

situasie het dus die navorsing aansienlik vergemaklik. Ek het die leerders se hulp in die

projek benodig, veral omdat ek hulle eerlike opinie nodig gehad het ten opsigte van refleksie

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!