02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Daar was baie aspekte ten opsigte van UGO wat kommerwekkend was en ‘n ministeriële

komitee onder voorsitterskap van Linda Chisholm is in Februarie 2000 aangestel om die

problematiek in te ondersoek. Die verslag van die Hersieningskomitee oor Kurrikulum 2005

is aan die Minister van Onderwys op 31 Maart 2000 voorgelê.

Die Hersieningskomitee was krities oor baie aspekte en hulle het die leemtes bevestig wat ons

as leerkragte in die kurrikulum aangedui het. Hulle het melding gemaak van die onvoldoende

opleiding wat leerkragte ontvang het, die afwesigheid van leerondersteunende hulpbronne en

die oppervlakkige begrip wat die leerkragte gehad het ten opsigte van die implimentering van

die kurrikulum. Hulle grootste kritiek was egter gemik teen die ontwerp van die kurrikulum

(DoE 2000:44-47).

Alhoewel die kurrikulum goed geïntegreer was in die verskillende Leerareas, het die

kerninhoud ontbreek. Die gewysigde kurrikulum voortaan as die Hersiene Nasionale

Kurrikulumverklaring (HNKV) bekend sou staan. Die moontlikheid het dus ontstaan dat

leerkragte belangrike aspekte in ‘n betrokke leerarea kon weglaat (DoE 2000:44-47).

Kurrikula het ook van skool tot skool verskil as gevolg van ‘n gebrek aan die vermelde

kerninhoud. As ‘n leerders dus noodgedwonge gedurende ‘n jaar verhuis en na ‘n ander skool

oorgeplaas word, was daar dan geen waarborg dat daardie betrokke skool dieselfde aspekte in

die verskillende Leerareas gedek het as die skool wat die leerders verlaat het nie. Die

aangeleentheid was vir my onaanvaarbaar omdat my dogter op daardie stadium in graad vier

was en die moontlikheid dat sy van skool sou verander, was groot.

Spanonderrig was iets nuuts vir ons. Leerkragte het altyd in isolasie gewerk met die meeste

lesse wat agter geslote deure plaasgevind het. Skole is so georganiseer dat een leerkrag vir ‘n

aantal leerders op ‘n gegewe tydstip verantwoordelik was. Onderwysers moes nou egter in

spanne in een klas onderwys gee as gevolg van die manier hoe sekere vakke in ‘n betrokke

leerarea gegroepeer was. Musiek, kuns, drama en dans het nou deel gevorm van die leerarea

Kuns en Kultuur. In die verlede was studente wat hul opleiding by onderwyskolleges ontvang

het, slegs toegelaat om in een praktiese vak te spesialiseer. ‘n Student kon dus òf in kuns, òf

musiek, ensovoorts spesialiseer, nooit meer as een praktiese vak nie. Dit wil sê geen leerkrag

was dus gekwalifiseerd om die volledige leerarea Kuns en Kultuur met al die komponente op

sy/haar eie te onderrig nie. Onderwys binne spankonteks was dus die enigste oplossing. Die

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!