02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

gefaal het. Dit was dus nie buitengewoons dat ons probleme ondervind het met die

implimentering van Kurrikulum 2005 nie.

Die nuwe kurrikulum is radikaal verskillend van die sillabus wat ons voor 1998 aan

gewoond was. Daar was van ons verwag om ‘n dramatiese verandering teweeg te bring om

UGO te akkommodeer. UGO is leerder-gesentreerd en leerkragte moet nou in ‘n fasiliterende

hoedanigheid optree. Leerkragte is veronderstel om die leerproses en assessering te

individualiseer sodat elke leerder die uitkomste kan bereik. Die klem word geplaas op die

suksesvolle bereiking van die uitkomste en nie wanneer of hoeveel tyd daarmee in beslag

geneem word nie. Die uitgangspunt is dus dat alle leerders hoë standaarde kan bereik. Die

Khulisa Management Services (1999:xi) se bevindinge het bewys dat nie genoeg tyd, selfs

nie in die korttermyn, aan die voorbereiding van onderwysers vir die nuwe kurrikulum bestee

was nie.

Die skool waar ek onderwys gee, is geleë in Retreat, een van die suidelike voorstede van

Kaapstad. Die leerkragte by ons skool was gewillig en begeesterd om die nuwe kurrikulum te

implimenteer, maar ons het nie genoeg agtergrondkennis gehad om dit suksesvol te kan doen

nie. Dit was die eerste keer dat ons die vryheid gehad het om ons eie inhoud te bepaal.

Kurrikulum 2005 het geen voorgeskrewe inhoud op daardie stadium gehad nie. Die taak was

egter intimiderend as gevolg van ‘n gebrek aan ondervinding en die ingewikkelde tegniese

woordeskat van die nuwe kurrikulum. Ons het nie geweet waar om te begin nie. Jansen

(1999:9) laat hom so uit ten opsigte van die situasie: “More than 100 new words were

introduced onto the curriculum landscape, thereby constituting perhaps the single most

important threat to the success of OBE as a curriculum innovation”. Die taal en terminologie

van die nuwe kurrikulum was dus ingewikkeld en verwarrend. Ons het op verskillende

maniere probeer om die terminologie leerkrag-vriendelik te maak deur dit op flitskaarte te

skryf en teen die klaskamer mure te vertoon. Dit het nie baie gehelp nie omdat daar te veel

nuwe konsepte was wat geïnternaliseer moes word.

1.2 AGTERGROND

In Suid-Afrika was die ou inhoudsgebaseerde sillabus, leerkrag-gesentreerd. Die klem het op

inhoud geval en nie op die proses nie. Pretorius (1999) verwys daarna as‘n rigiede

inhoudsgedrewe kurrikulum. Assessering was tradisioneel summatief en normgebaseerd.

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!