deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5 deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

5.7.4 Teorie en praktyk van skryfwerk moet op mekaar aanvul 5.7.5 Stimulerende en professionele opleiding in die skryfproses regoor die kurrikulum behoort aan die orde van die dag te wees 5.8 EPILOOG BRONNELYS xi BYLAAG BY EERSTE AKSIENAVORSINGSLESSE 107 107 108 110 132

1.1 INLEIDING HOOFSTUK 1 AGTERGROND TOT NAVORSINGSPROJEK Die doel van hierdie tesis is om vas te stel of leer en onderrig verbeter kan word deur middel van deurlopende formatiewe assessering (DFASS) binne die skriftelike stelwerk kurrikulum in ‘n graad vyf klas met Afrikaans as Eerste Taal. Deur middel van die ondersoek het ek beoog om nie net my begrip ten opsigte van laasgenoemde konsepte te verbeter nie, maar ook om ‘n bydrae te maak deur my kollegas te help om die nuwe vorm van assessering binne die skryfkurrikulum beter te verstaan. Daar was heelwat navorsing gedoen oor die uitvoerbaarheid van die nuwe kurrikulum en hoe effektief dit deur die leerkragte in die klaskamers toegepas word. Daar is egter min navorsing gedoen oor die effektiewe implimentering van DFASS en die impak op klaskamerpraktyk. Volgens Nakabugo (1999:1) is DFASS ‘n integrale deel van UGO. Die hoofdoel van assessering behoort te wees om inligting te verskaf om effektiewe leer en onderrig moontlik te maak. Dit moet ook die vordering van leerders en die leeruitkomste bepaal. Volgens die WKOD (2003: 7) is terugvoering ‘n kernelement in formatiewe assessering. “Formative assessment means that the assessment information has some impact on both teaching and learning, and, at its best, involves the child” (Clark 1998:68). Die informasie wat dus verkry word ondersteun nie net leer en onderrig nie, maar dit betrek ook die kind. Die verskillende vorme van assessering soos portuur-, self- en ouerassessering was nuut vir ons as leerkragte en gevolglik was die implimentering daarvan problematies. DFASS word in Hoofstuk Twee verder bespreek. Volgens Messerschmidt (2003:107) is ‘n voorstel vir UGO in 1996 geformuleer en leerkragte was gekonfronteer met: “… a curriculum discourse, completely foreign to their understanding and practices” (Jansen, 1999:7). Hulle moes gewoond begin raak aan nuwe‘n nuwe diskoers en veral ‘n nuwe konsep van leer en onderrig. 1

5.7.4 Teorie en praktyk van skryfwerk moet op mekaar

aanvul

5.7.5 Stimulerende en professionele opleiding in die

skryfproses regoor die kurrikulum behoort aan die orde

van die dag te wees

5.8 EPILOOG

BRONNELYS

xi

BYLAAG BY EERSTE AKSIENAVORSINGSLESSE

107

107

108

110

132

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!