02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Soos ek die verskillende weergawes nagesien het, kon ek die verbetering in hul werk van die

konsepweergawes tot die finale produk waarneem. Die prosesbenadering, tesame met die

verskillende assesseringstrategieë en terugvoering het hulle instaat gestel en gemotiveer,

sodoende het hulle werk verbeter sonder dat hulle daarvan bewus was. My kollega wat

waargeneem het, het tot dieselfde slotsom gekom soos hy deur die verskillende weergawes

gewerk het. Hulle werk het verbetering getoon in taalbeheer, logiese volgorde van sinne en

koherensie. ‘n Hoë graad van verbetering was duidelik.

5.6.2 Aksienavorsing is ‘n tydrowende maar bevrydende proses

Deur middel van refleksie kan daar nou ‘n plan van aksie ontwikkel word om diegene met

probleme met remediëring te help. Aksienavorsing gee jou die geleentheid om jou leerders se

leerprobleme te identifiseer en remediërende programme in plek te stel. Dit is ‘n tydrowende

proses, maar beslis die moeite werd om te onderneem.

5.7 AANBEVELINGS

5.7.1 Verbetering en verandering in die leer- en onderrigsituasie kan deur

middel van aksienavorsing bewerkstellig word

My studie het gefokus op skriftelike stelwerk en dit was ‘n groot sukses in my klas. Ek kan

egter nie sê dat dit met dieselfde sukses in ander leerareas toegepas sal kan word nie omdat

my studie slegs gefokus het op die leerarea Afrikaans as Eertse Taal. Wat ek wel met groot

vrymoedigheid kan aanbeveel, is dat indien ‘n leerkrag ‘n probleem in haar klas ondervind,

dit deur middel van aksienavorsingondersoek kan word. ‘n Mens sal aangenaam verras wees

met al die antwoorde wat jy sal kry en die lig wat gewerp sal word op kwessies wat jou

aangaande sekere leerders pla. Jou begrip ten opsigte van die leerders verbeter, en jy vind

presies uit waartoe hulle instaat is. Gissings omtrent leerders word uit die weg geruim.

Soos enige nuwe teorie het ek aan die begin gesukkel. Ek was onseker en verward. Na die

eerste siklus het ek ‘n deeglike refleksie gehad en probeer om die dinge wat my pla sover as

moontlik uit te sorteer. Met die aanbreek van die tweede siklus het ek baie van my probleme

uitgestryk en dit het toe baie beter gegaan.

106

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!