02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

leerders aanmoedig ten opsigte van die vreemde situasie waarin ons ons bevind het. Alhoewel

die term refleksie op praktyk ‘n proses voorstel van nadink of bepeinsing oor ‘n aksie wat

reeds plaasgevind het, beteken dit nie dat die refleksie net dan plaasvind nie. Refleksie kan te

enige tyd plaasvind byvoorbeeld voor, gedurende en na ‘n ondervinding. Ek het gedurende

die studie gedurig gereflekteer om te verseker dat dit wat ek implimenteer die resultate lewer

wat leerders bevoordeel.

5.5.3 ‘n Reflektiewe praktyk bied uitdagings vir groei en ontwikkeling

As ‘n leerkrag is ek ook terselfdertyd ‘n leerder en word uitgedaag deur die onderrig en leer

waarin ek betrokke is. My refleksie op my praktyk het my aangemoedig om vrae te formuleer

wat die uitkomste van strategieë in besondere situasies verken het.

5.5.4 Probleme is die basis vir verandering

Dit wat ek vroeër as ‘n probleem gesien het, het minder van ‘n probleem geword. Soos ek die

nuwe informasie ten opsigte van die prosesbenadering assimileer het, het ek persoonlik

ontwikkel. Daar het ‘n verandering in my praktyk plaasgevind met ‘n bewuste verskuiwing in

my gedrag. Refleksie is dus baie nou verbind met die proses van leer.

5.6 BEVINDINGS TEN OPSIGTE VAN LEERDERS SE SKRYFWERK

5.6.1 Verbetering van skryfwerk is te danke aan kritiese ontleding en evaluering van

data

Daar is konkrete bewyse deur middel van my waarnemings en refleksies, assessering van die

verskillende weergawes, joernaalinskrywings en joernaal- refleksies en reaksies van vraelyste

dat daar wel ontwikkeling in my leerders se skryfvermoëns plaasgevind het. Die individuele

beraadslaging met leerders, byhou van dagboek, leerders se response op vraelyste het my

nader aan hulle gebring en my gehelp om hulle beter te verstaan en beter te help deurdat hulle

leemtes nou duidelik geword het en ek dit kon aanspreek. Leerders wat gewoonlik werk van

‘n swakker gehalte ingehandig het, het nou ‘n beter stukkie geskrewe werk ingelewer.

105

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!