deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5 deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
dit beter is om die leerders die leiers van die groepe te maak omdat hulle werklike ondersteuning aan hulle maats kan gegee. Groepe was dus sover as moontlik so saamgestel en daar was baie beter samewerking binne groepe. Sodra leerders besef dat hulle werklike ondersteuning kry en nie deur maats in die verleentheid gestel gaan word nie, ontspan hulle en begin hulle om hul idees by te dra. Omdat die leerders meer ervare was in die skryfproses kon hulle in werklike gesprek tree met hul maats ten opsigte van die komponeringsproses. Hulle kon argumenteer en voorstelle maak oor watter sinne beter inpas en watter woord of frase meer gepas was. Soos ek rondbeweeg het, kon ek die insetsels hoor. Selfs die leerders wat nie so bedrewe in die skryfproses was nie en vir wie skryf vrees was, was gelukkig in die groepe. Hulle kon nie wag om hul werk vir my te wys nie. Leerders het nie onmiddellik met eerste weergawe verbeter nie, maar het met die daaropvolgende weergawes hulle werk elke keer verbeter. 5.5 BEVINDNGS TEN OPSIGTE VAN DIE REFLEKTIEWE LEERKRAG 5.5.1 Dataversameling is belangrik in die proses van reflektering Boud, Keogh en Walker (1985:19) som refleksie vir my so raak op met die volgende woorde: “Reflection is an important human activity in which people recapture their experience, think about it, mull it over and evaluate it. It is this working with experience that is important in learning.” Soos ek reeds gemeld het, het dit moeilik aan die begin gegaan, want jy weet nie as jy die regte rigting ingeslaan het nie. Ek was dus genoodsaak om op verskillende stadiums stil te staan en te reflekteer op die ondervinding wat ek tot op daardie stadium opgedoen het en om te sien of dit wat ek doen, relevant was. Ek het my joernaalinskrywings as ‘n instrument gebruik waarin ek kon reflekteer ten opsigte van die manier hoe ek die studie my klaskamerpraktyk en die leerproses verstaan. 5.5.2 Refleksie onderskraag self-ontwikkeling Refleksie onderskraag self-ontwikkeling. Soos ek die prosesbenadering geïmplimenteer het, het ek saam met my leerders die nuwe informasie geassimileer en dit deel gemaak van my bestaande kennis. As leerkragte is ons ook leerders en word uitgedaag deur die onderrig- en leerondervinding waarin ons betrokke is. Refleksie fasiliteer ‘risk-taking’ in die onderrigproses. Ek moes ook my weerbaarheid ontbloot op dieselfde manier soos ek my 104
leerders aanmoedig ten opsigte van die vreemde situasie waarin ons ons bevind het. Alhoewel die term refleksie op praktyk ‘n proses voorstel van nadink of bepeinsing oor ‘n aksie wat reeds plaasgevind het, beteken dit nie dat die refleksie net dan plaasvind nie. Refleksie kan te enige tyd plaasvind byvoorbeeld voor, gedurende en na ‘n ondervinding. Ek het gedurende die studie gedurig gereflekteer om te verseker dat dit wat ek implimenteer die resultate lewer wat leerders bevoordeel. 5.5.3 ‘n Reflektiewe praktyk bied uitdagings vir groei en ontwikkeling As ‘n leerkrag is ek ook terselfdertyd ‘n leerder en word uitgedaag deur die onderrig en leer waarin ek betrokke is. My refleksie op my praktyk het my aangemoedig om vrae te formuleer wat die uitkomste van strategieë in besondere situasies verken het. 5.5.4 Probleme is die basis vir verandering Dit wat ek vroeër as ‘n probleem gesien het, het minder van ‘n probleem geword. Soos ek die nuwe informasie ten opsigte van die prosesbenadering assimileer het, het ek persoonlik ontwikkel. Daar het ‘n verandering in my praktyk plaasgevind met ‘n bewuste verskuiwing in my gedrag. Refleksie is dus baie nou verbind met die proses van leer. 5.6 BEVINDINGS TEN OPSIGTE VAN LEERDERS SE SKRYFWERK 5.6.1 Verbetering van skryfwerk is te danke aan kritiese ontleding en evaluering van data Daar is konkrete bewyse deur middel van my waarnemings en refleksies, assessering van die verskillende weergawes, joernaalinskrywings en joernaal- refleksies en reaksies van vraelyste dat daar wel ontwikkeling in my leerders se skryfvermoëns plaasgevind het. Die individuele beraadslaging met leerders, byhou van dagboek, leerders se response op vraelyste het my nader aan hulle gebring en my gehelp om hulle beter te verstaan en beter te help deurdat hulle leemtes nou duidelik geword het en ek dit kon aanspreek. Leerders wat gewoonlik werk van ‘n swakker gehalte ingehandig het, het nou ‘n beter stukkie geskrewe werk ingelewer. 105
- Page 65 and 66: hy aan die hand gedoen het. Hy stel
- Page 67 and 68: triangulation (… or more than one
- Page 69 and 70: 4.1 INLEIDING HOOFSTUK 4 IMPLEMENTE
- Page 71 and 72: Wat waarneming in die klas betref,
- Page 73 and 74: Skryfaktiwiteit Die beskrywing van
- Page 75 and 76: die andere probleme ondervind het m
- Page 77 and 78: In ‘n verdere oefening het ek ver
- Page 79 and 80: aangemoedig om vrae te vra en sovee
- Page 81 and 82: Volgens Reid en Lindstrom (1985:40)
- Page 83 and 84: neem deel aan hul eie leer en leerk
- Page 85 and 86: Ek stem saam met Murray (1978) en D
- Page 87 and 88: Tabel 1: Rangskik die sinne Die vol
- Page 89 and 90: Kriteria en ‘n kontrolelys is vir
- Page 91 and 92: Nadat portuurassessering toegepas w
- Page 93 and 94: skrywer aan leser wil oordra. Sonde
- Page 95 and 96: Dit wat op jou paragraaf van toepas
- Page 97 and 98: gebeur nie. Daar was ‘n gemaklike
- Page 99 and 100: 4 = leerder se prestasie het die ve
- Page 101 and 102: met die hulp van kontrolelyste en l
- Page 103 and 104: gelewer het nie, as hulle nie toege
- Page 105 and 106: Die rede hoekom ons akwariums toe g
- Page 107 and 108: Wanneer ons as leerkragte ons kurri
- Page 109 and 110: HOOFSTUK 5 OPSOMMING VAN BEVINDINGS
- Page 111 and 112: hulle deur middel van onlangse navo
- Page 113 and 114: probleem aangespreek. Hierdie probl
- Page 115: klas en ek het die geleentheid geha
- Page 119 and 120: 5.7.2 Leerkragte behoort die leerom
- Page 121 and 122: moet assessering ontwikkelend wees,
- Page 123 and 124: Beach, R. 1979. The Effects of Betw
- Page 125 and 126: Comstock, D. 1982. A Method for Cri
- Page 127 and 128: Du Toit, P. & W. Smith-Müller. 200
- Page 129 and 130: Frost, P. 2002. ‘Principles of th
- Page 131 and 132: Hlope, C. 1998. Improvisation of Hu
- Page 133 and 134: Knoblauch, C.H. & L. Brannon. 1984.
- Page 135 and 136: Morgan, C., King, R., Weisz, J., &
- Page 137 and 138: Pretorius, S. 1999. Uitkomsgerigte
- Page 139 and 140: Siebörger, R. & Macintosh, H. 1998
- Page 141 and 142: Turnstall, P. and Gipps, C.V. 1996.
- Page 143 and 144: Witte, P. 1989. Revising, Composing
- Page 145 and 146: 1.Die kleintjies van die diere word
- Page 147 and 148: 135
dit beter is om die leerders die leiers van die groepe te maak omdat hulle werklike

ondersteuning aan hulle maats kan gegee. Groepe was dus sover as moontlik so saamgestel

en daar was baie beter samewerking binne groepe. Sodra leerders besef dat hulle werklike

ondersteuning kry en nie deur maats in die verleentheid gestel gaan word nie, ontspan hulle

en begin hulle om hul idees by te dra. Omdat die leerders meer ervare was in die skryfproses

kon hulle in werklike gesprek tree met hul maats ten opsigte van die komponeringsproses.

Hulle kon argumenteer en voorstelle maak oor watter sinne beter inpas en watter woord of

frase meer gepas was. Soos ek rondbeweeg het, kon ek die insetsels hoor. Selfs die leerders

wat nie so bedrewe in die skryfproses was nie en vir wie skryf vrees was, was gelukkig in die

groepe. Hulle kon nie wag om hul werk vir my te wys nie.

Leerders het nie onmiddellik met eerste weergawe verbeter nie, maar het met die

daaropvolgende weergawes hulle werk elke keer verbeter.

5.5 BEVINDNGS TEN OPSIGTE VAN DIE REFLEKTIEWE LEERKRAG

5.5.1 Dataversameling is belangrik in die proses van reflektering

Boud, Keogh en Walker (1985:19) som refleksie vir my so raak op met die volgende woorde:

“Reflection is an important human activity in which people recapture their experience, think

about it, mull it over and evaluate it. It is this working with experience that is important in

learning.” Soos ek reeds gemeld het, het dit moeilik aan die begin gegaan, want jy weet nie

as jy die regte rigting ingeslaan het nie. Ek was dus genoodsaak om op verskillende stadiums

stil te staan en te reflekteer op die ondervinding wat ek tot op daardie stadium opgedoen het

en om te sien of dit wat ek doen, relevant was. Ek het my joernaalinskrywings as ‘n

instrument gebruik waarin ek kon reflekteer ten opsigte van die manier hoe ek die studie my

klaskamerpraktyk en die leerproses verstaan.

5.5.2 Refleksie onderskraag self-ontwikkeling

Refleksie onderskraag self-ontwikkeling. Soos ek die prosesbenadering geïmplimenteer het,

het ek saam met my leerders die nuwe informasie geassimileer en dit deel gemaak van my

bestaande kennis. As leerkragte is ons ook leerders en word uitgedaag deur die onderrig- en

leerondervinding waarin ons betrokke is. Refleksie fasiliteer ‘risk-taking’ in die

onderrigproses. Ek moes ook my weerbaarheid ontbloot op dieselfde manier soos ek my

104