02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

klas en ek het die geleentheid gehad om te kon luister hoe leerders gekomponeer het. Hulle

konsentrasie was langer en soos hulle besprekings in die groepe luidrugtiger geword het, het

ek bewus geword dat selfs die leerders wat nie gehou het van skryf nie, ook entoesiasties aan

besprekings deelgeneem het.

5.4.2 Samesprekings dien as basis vir begrip en ondersteuning vir mekaar

Dit het ook voorgekom asof die besprekings ten opsigte van die onderwerp die skryfproses

versnel het. Die leerders het in die dinkskrums baie idees gegenereer en baie verskillende

rigtings ingeslaan voordat hulle uiteindelik tot ‘n ooreenkoms gekom het. Omdat leerders nou

die geleentheid gehad het om die taak te bespreek en tesame te besluit watter rigting hulle sou

inneem, het hulle die skryfproses met meer selfvertroue aangeneem omdat hulle hulle

probleme met hul maats kon deel. Messerschmidt (2003:107) sê die volgende ten opsigte van

groep en koöperatiewe leer: ”The learners’ understanding and skills, in the learning area

being taught, are improved. They are all likely to succeed through helping each other. They

learn to listen and respect one another.”

5.4.3 Doelgerigte en entoesiastiese optrede word van leerders verkry

Ek kan nie met gesag sê dat leerders se werk as gevolg van kollaboratiewe skryf binne

groepverband verbeter het nie, want dit het slegs ‘n deel gevorm van die skryfproses. Die

skryfproses is ‘n nuwe benadering wat ons gedurende die navorsingsperiode vir die eerste

keer toegepas het. Wat ek wel opgemerk het, was dat leerders baie meer entoesiasties en meer

doelgerig was ten opsigte van die skryfproses. Hulle finale produkte was die beste werk was

wat hulle nog vir my ingehandig het. Dit was asof hulle wou skryf. Waar ek in die verlede

gesukkel het om hulle aan die gang te kry, het hulle nou minder aanmoediging nodig gehad.

Daar het ‘n aangename en ontspanne atmosfeer in die klas geheers.

5.4.4 Bevordering van eie leer is aan die orde van die dag

Soos ek deur die klas beweeg het, was daar ‘n aangename ‘gons’ wat aangedui het dat

leerders soos hulle besig was met hul besprekings, aktief deelgeneem het aan hul eie leer. Die

leiers was so gekies dat hulle werklike ondersteuning aan hul maats kon verskaf. Hill en Hill

(1958) sê dat ons bewus daarvan is dat sommige leerders beter skrywers is as anders en dat

103

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!