02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

is spesifiek. Die kriteria vir die assessering is spesifiek en leerders word geassesseer deur te

verwys na die kriteria.

5.3.7 Omsigtigheid en versigtigheid is belangrik in die samestelling van

assesseringskriteria

Wanneer hierdie tipe kriteria gebruik word, maak dit nie saak hoeveel leerders goed of swak

presteer nie. Dit is nie soos normgebaseerde kriteria nie; die doel is om soveel leerders as

moontlik die daargestelde kriteria te laat bereik (Sieborger 1998:16). Leerkragte moet

versigtig wees dat die kriteria wat hulle saamstel die vaardighede aanspreek wat hulle wil

ontwikkel in leerders se werk. Dit het moeilik met my aan die begin gegaan, maar soos die

weergawes gevorder het, het die proses verbeter. Dit help om leerders by die proses te betrek

sodat hulle dit kon eien.

5.3.8 Kriteria-gebaseerde asessering vereis toegewydheid aan die kant van

die leerkrag

Kriteria-gebaseerde assessering vereis egter meer werk en dit neem langer om leerders se

werk te assesseer. Assessering met kriteria vereis van leerkrag om baie van die leerders se

skryfvermoë bewus te wees. Ons kan nou nie meer vaag wees met die terugvoering nie.

Terugvoering moet nou van nut vir die leerder wees, as ons ‘n ontwikkelende strategie wil

aanneem. Die assesseringsinformasie wat leer gaan verander, is ingebed in leerders se teks.

5.4 BEVINDINGS TEN OPSIGTE VAN KOLLABORATIEWE SKRYF

5.4.1 Kollaboratiewe skryfwerk is bevorderlik vir ‘n gesonde deelname en

uitbou van ‘n goeie selfbeeld

Ek het uit ondervinding geleer dat kollaboratiewe skryf ‘n belangrike en ‘n groot aanwins is

vir leerkragte in die onderrigproses. Die leerders is meer entoesiasties ten opsigte van die

skryfproses en daar is ‘n groter gevoel van tevredenheid teenoor die geskrewe produk. Die

leerders is baie entoesiasties om saam met hul maats te skryf. Leerders spandeer nou baie

langer op die bespreking van die onderwerp as tevore en die voorbereidende aktiwiteite vir

die skryfproses wat gewoonlik in stilte plaasgevind het, het nou baie lewendig geword in my

102

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!