deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5 deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
assesseer nie. Assessering is ingebed in die leersiklus en leerders moet dus betrokke wees in die assesseringsproses. Kriteria-verwysende assessering het duidelik aan leerders uitgespel waarop hulle ag moes slaan in hul werk en het hulle gehelp om hul leemtes aan te spreek en te verbeter. 5.3.3 Selfevaluering maak leerders meer gemotiveerd vir die onderrig- en leergebeure Die studie het gebruik gemaak van portuur-, self- en leerkragassessering. Die portuur en self- assesseringsstrategieë was so eenvoudig as moontlik gehou sodat leerders dit maklik kon gebruik. Blanche en Merino (1989) sê dat waar leerders die geleentheid en die oefening kry om hul self te evalueer, die moontlik daar is dat hulle meer gemotiveerd sal wees om beheer te kry oor hulle vordering. Hulle het die vemoë om hulself baie akkuraat te assesseer indien die toestande bevordelik is. Dit het duidelik met die verskillende assesseringstrategieë wat ek toegepas het, geword. Leerders het hulle goed van hul taak gekwyt met behulp van die leiding wat hulle ontvang het. Boud (1995) glo dat self-assessering leerders betrek deur vas te stel wat gedoen is. Deur hulle nie betrokke te maak by die opstel van kriteria nie is om hulle te distansieer van hul eie leer. 5.3.4 Assessering behels ‘n breë proses Assessering gaan nou nie meer oor die toeken van punte en simbole nie; hiermee word daar nie veel bereik nie. Indien dit egter gepaardgaan met ander assesseringsaktiwiteite soos opmerkings van portuur, konfererings en self-assessering, dan het dit meer waarde. Self- en portuurassesering vorm ‘n integrale deel van die prosesbenadering. Die verskillende weergawes was deurlopend geassesseer deur middel van kriteria en kontrolelyste. Portuur-, leerkrag en selfassessering was gedoen met behulp van die lyste. Ons het na elke weergawe ‘n vorm van assessering toegepas. Hierdeur het ek gehoop dat leerders sou besef dat assessering ‘n integrale deel van die leerproses vorm. Portuurassessering was toegepas op leerders se eerste weergawe toegepas. Dit was met behulp van kriteria en kontrolelys gedoen. Elke vorm van assessering het ‘n besondere 100
probleem aangespreek. Hierdie probleem was eers in ‘n les behandel en dan het ‘n vorm van assessering gevolg. Leerders het dus geen probleme ondervind in die toepassing van die lyste nie. Hulle moes aanbevelings volg en herskryf. Dieselfde proses het gevolg met die leerkrag- en self-assessering. Ek het ook deur middel van ‘n kriteria- en kontrolelys geassesseer sodat leerders duidelik kon sien watter tekortkominge daar in die teks is sodat dit maklik aangespreek en aangepas kon word. 5.3.5 Assesseringskale in plaas van punte is die basis vir die prosesbenadering tot DFASS Halden-Sullivan sê dat indien assessering waarde gee aan die prosesse wat deel uitmaak van die skryfproses, dan sal assessering baie effektief wees (Halden-Sullivan, 1996; Butler en Bentley; 1997). Konsepweergawes, besprekings en gedagtekaarte vorm almal deel van die komponeringsprosesse van skryf. Ek het besef dat ‘n belangrike aspek van die assesseringsproses is en dat dit leerders nie moet intimideer nie. Leerders moet nie in vrees lewe oor watter simbool of punt hulle gaan kry nie, met ander woorde daar moet wegbeweeg word van punte. Ons het met die assesseringskriteria die kompleksiteit van die skryfproses in ag geneem. Daar was nie punte aan tekste toegeken nie, maar daar is wel gebruik gemaak van ‘n assesseringsskaal van 1 tot 4 met beskrywings om leerders te help sodat hulle kan sien hoe hulle vorder. Indien leerders punte kry vir weergawes dan sal die verskillende fases van die skryfproses en hulle vordering nie aangespreek word nie. 5.3.6 Omvattende assesseringskriteria help met onleding van leerders se potensiaal en gevolglike kurrikulumaanpassings Assesseringskriteria moet ryk wees aan beskrywings en gevolgtrekkings. Die ryk beskrywings en gevolgtrekkings help ons ook om te sien waar leerders se sterk en swak punte lê vir kurrikulumaanpassing. Dit het my ook ingelig wat om anders te doen en hoe en wat in die kurrikulum verander en aangepas behoort te word. Leerkragte moet versigtig wees dat die kriteria wat hulle saamstel die vaardighede reflekteer wat hulle wil aanspreek. Hierdie vorm van assessering word onderskraag met die idee dat die skryfproses nie kompeterend is nie. Leer moet as ‘n proses beskou word. Onnodige druk word uitgeskakel. Samewerking moet die uitdruklike boodskap wees wat oorgedra word. Kriteria-verwysing gebruik kriteria as verwysingspunte en hier word prestasie vergelyk met beskrywings wat neergeskryf is en dit 101
- Page 61 and 62: … a form of self-reflective enqui
- Page 63 and 64: professioneel is wat hy/sy professi
- Page 65 and 66: hy aan die hand gedoen het. Hy stel
- Page 67 and 68: triangulation (… or more than one
- Page 69 and 70: 4.1 INLEIDING HOOFSTUK 4 IMPLEMENTE
- Page 71 and 72: Wat waarneming in die klas betref,
- Page 73 and 74: Skryfaktiwiteit Die beskrywing van
- Page 75 and 76: die andere probleme ondervind het m
- Page 77 and 78: In ‘n verdere oefening het ek ver
- Page 79 and 80: aangemoedig om vrae te vra en sovee
- Page 81 and 82: Volgens Reid en Lindstrom (1985:40)
- Page 83 and 84: neem deel aan hul eie leer en leerk
- Page 85 and 86: Ek stem saam met Murray (1978) en D
- Page 87 and 88: Tabel 1: Rangskik die sinne Die vol
- Page 89 and 90: Kriteria en ‘n kontrolelys is vir
- Page 91 and 92: Nadat portuurassessering toegepas w
- Page 93 and 94: skrywer aan leser wil oordra. Sonde
- Page 95 and 96: Dit wat op jou paragraaf van toepas
- Page 97 and 98: gebeur nie. Daar was ‘n gemaklike
- Page 99 and 100: 4 = leerder se prestasie het die ve
- Page 101 and 102: met die hulp van kontrolelyste en l
- Page 103 and 104: gelewer het nie, as hulle nie toege
- Page 105 and 106: Die rede hoekom ons akwariums toe g
- Page 107 and 108: Wanneer ons as leerkragte ons kurri
- Page 109 and 110: HOOFSTUK 5 OPSOMMING VAN BEVINDINGS
- Page 111: hulle deur middel van onlangse navo
- Page 115 and 116: klas en ek het die geleentheid geha
- Page 117 and 118: leerders aanmoedig ten opsigte van
- Page 119 and 120: 5.7.2 Leerkragte behoort die leerom
- Page 121 and 122: moet assessering ontwikkelend wees,
- Page 123 and 124: Beach, R. 1979. The Effects of Betw
- Page 125 and 126: Comstock, D. 1982. A Method for Cri
- Page 127 and 128: Du Toit, P. & W. Smith-Müller. 200
- Page 129 and 130: Frost, P. 2002. ‘Principles of th
- Page 131 and 132: Hlope, C. 1998. Improvisation of Hu
- Page 133 and 134: Knoblauch, C.H. & L. Brannon. 1984.
- Page 135 and 136: Morgan, C., King, R., Weisz, J., &
- Page 137 and 138: Pretorius, S. 1999. Uitkomsgerigte
- Page 139 and 140: Siebörger, R. & Macintosh, H. 1998
- Page 141 and 142: Turnstall, P. and Gipps, C.V. 1996.
- Page 143 and 144: Witte, P. 1989. Revising, Composing
- Page 145 and 146: 1.Die kleintjies van die diere word
- Page 147 and 148: 135
probleem aangespreek. Hierdie probleem was eers in ‘n les behandel en dan het ‘n vorm van

assessering gevolg. Leerders het dus geen probleme ondervind in die toepassing van die lyste

nie. Hulle moes aanbevelings volg en herskryf. Dieselfde proses het gevolg met die leerkrag-

en self-assessering. Ek het ook deur middel van ‘n kriteria- en kontrolelys geassesseer sodat

leerders duidelik kon sien watter tekortkominge daar in die teks is sodat dit maklik

aangespreek en aangepas kon word.

5.3.5 Assesseringskale in plaas van punte is die basis vir die prosesbenadering tot

DFASS

Halden-Sullivan sê dat indien assessering waarde gee aan die prosesse wat deel uitmaak van

die skryfproses, dan sal assessering baie effektief wees (Halden-Sullivan, 1996; Butler en

Bentley; 1997). Konsepweergawes, besprekings en gedagtekaarte vorm almal deel van die

komponeringsprosesse van skryf. Ek het besef dat ‘n belangrike aspek van die

assesseringsproses is en dat dit leerders nie moet intimideer nie. Leerders moet nie in vrees

lewe oor watter simbool of punt hulle gaan kry nie, met ander woorde daar moet wegbeweeg

word van punte. Ons het met die assesseringskriteria die kompleksiteit van die skryfproses in

ag geneem. Daar was nie punte aan tekste toegeken nie, maar daar is wel gebruik gemaak van

‘n assesseringsskaal van 1 tot 4 met beskrywings om leerders te help sodat hulle kan sien hoe

hulle vorder. Indien leerders punte kry vir weergawes dan sal die verskillende fases van die

skryfproses en hulle vordering nie aangespreek word nie.

5.3.6 Omvattende assesseringskriteria help met onleding van leerders se potensiaal en

gevolglike kurrikulumaanpassings

Assesseringskriteria moet ryk wees aan beskrywings en gevolgtrekkings. Die ryk

beskrywings en gevolgtrekkings help ons ook om te sien waar leerders se sterk en swak punte

lê vir kurrikulumaanpassing. Dit het my ook ingelig wat om anders te doen en hoe en wat in

die kurrikulum verander en aangepas behoort te word. Leerkragte moet versigtig wees dat die

kriteria wat hulle saamstel die vaardighede reflekteer wat hulle wil aanspreek. Hierdie vorm

van assessering word onderskraag met die idee dat die skryfproses nie kompeterend is nie.

Leer moet as ‘n proses beskou word. Onnodige druk word uitgeskakel. Samewerking moet

die uitdruklike boodskap wees wat oorgedra word. Kriteria-verwysing gebruik kriteria as

verwysingspunte en hier word prestasie vergelyk met beskrywings wat neergeskryf is en dit

101