02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

hulle deur middel van onlangse navorsing die vorm en nagevolge van terugvoering en die

potensiale katalistiese rol dit kan speel in die transformering van die leerproses. Hulle gaan

verder deur te sê dat terugvoering ‘n beperkte rol sal speel as leerders nie gewillig is of die

vermoë het om slaags te raak met die leerproses nie. Hulle argumenteer verder so: “For

formative assessment to be productive, pupils should be trained in self-assessment so that

they can understand the main purpose of their learning and thereby grasp what they need to

do to achieve” (Black en Wiliam, 1998). Sadler (1989) beklemtoon ook die belangrikheid van

leerders om beslissings te maak ten opsigte van hul eie leer. Die rol en funksie van self-

assessering vorm ‘n belangrike deel van formatiewe assessering.

5.2.6 Inisiatief deur die leerkrag vir verbetering en verandering is noodsaaklik

Ek het formatiewe assessering aangewend omdat ek graag ‘n verbetering wou sien in my

leerders se skryfvermoëns en omdat ek gehoop het dat dit ‘n verandering sou aanbring in die

onderrig en die leerder.

5.3 BEVINDINGS TEN OPSIGTE VAN KRITERIA-GERIGTE

ASSESSERING

5.3.1 Kriteria-gerigte asessering is diagnoserend

Ons het deur die assesseringsproses gebruik gemaak van verwysende kriteria om leerders se

werk te assesseer. Dit is ‘n groot verbetering alhoewel baie afhang van die kriteria wat

gebruik word. Dit verskaf besonderhede hoe ‘n leerder op ‘n spesifieke aspek presteer, dit is

diagnoserend en die leerkrag kan remedieer. Kriteria-verwysende assessering het my gehelp

om algemene en spesifieke gevolgtrekkings te maak ten opsigte van leerders se geskrewe

werk.

5.3.2 Rol van leerkrag verander na dié van fasiliteerder van leer

My rol as leerkrag het verander en die leersituasie is nou meer demokraties.

Assesseringstrategieë moet dus hierdie verandering reflekteer. Die leerkrag beheer nie meer

die leersituasie nie en leerders moet nou die verantwoordelikheid neem vir hul eie leer. Daar

is niks so belangrik of belangriker as om die verantwoordelikheid te neem om jouself te

99

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!