02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

verbeter het, was juis omdat die resultate van die assessering my ingelig het van hul

behoeftes. Assesssering het dus vormend op hulle gewerk omdat ek gebruik gemaak het van

die assesseringsinformasie.

5.2.3 Beslissing van leerkrag op leer is belangrik

Turnstall en Gipps (1996) beklemtoon die rol van die leerkrag wie ‘n beslissing moet maak

op leer wat in die onderrig en leerproses teruggevoer moet word. Na terugvoering moes

leerders teruggaan om veranderings aan hul tekste te bring sodat hulle hul leemtes kon

vernou. Leerders het nie al hul tekorkominge en leemtes met die eerste terugvoering uitgewis

nie. Soos ons deurlopend geassesseer het, het hul leemtes geleidelik verminder. Na elke

terugvoering het ons verskillende probleme aangespreek. Leerders moes dan teruggaan en dit

wat op hul werk van toepassing was, toepas en korrigeer.

5.2.4 Terugvoering deur leerkrag bied geleentheid vir verbetering van leerder se

skryfvermoëns

Harlen en James (1997) beklemtoon die belangrikheid van terugvoering wat leerders wys of

help om hul leemtes aan te spreek ten opsigte van hul werk. Leerders kan egter alleenlik

vorder as hulle gewillig is om te reageer op die inligting wat hulle ontvang of moes saamstel

ten opsigte van hul leemtes. Saddler (1998) dui aan dat daar nie aangeneem moet word dat

leerders outomaties weet wat hulle moet doen as hulle terugvoering ontvang nie, daarom het

ek hulle aangemoedig om met my te beraadslag as hulle probleme ondervind. Om seker te

maak dat leerders terugvoering behoorlik toepas het, het ek self die tweede weergawe deur

middel van ‘n kriteria en ‘n kontrolelys geassesseer. Na die herskryf van die tweede

weergawe was hulle geassesseer volgens ‘n assesseringsskaal om hulle vordering aan te dui.

Die skaal was van 1 tot 4 met duidelike beskrywings langsaan.

5.2.5 Terugvoering aan leerders moet omvattend wees

Die verbetering in die leerders se skryfstyl en skryfvermoëns is te danke aan my volledige

terugvoering. Black en Wiliam (1998) sê dat effektiewe terugvoering gedetailleerd moet

wees, dit moet duidelik aan leerder wees waar hulle sukses behaal en waar verbetering nog

aangebring moet word. In hulle uitgebreide oorsig van formatiewe assessering, illustreer

98

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!