02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die spesiale naam vir ‘n vistenk is ‘n akwarium. In die akwarium is daar verskillende visse

ook. By die akwarium is daar visse wat ons nooit sal sien nie as daar geen akwarium was nie.

In die tenke van die akwarium is daar rotes, gruis en filters. En daar is spesiale plante in die

tenke. ‘n Vis se woonplek is ‘n habitat genoem. As daar geen akwarium gewees het nie sou

ons nie kon visse besoek het nie.

Finale poging:

Die spesiale naam vir ‘n vistenk is ‘n akwarium. In die akwarium is daar verskillende visse.

In die akwarium is daar groot en klein visse. By die akwarium is daar visse wat ons nooit sal

sien nie as daar geen akwarium was nie. In die akwarium van die haaie was daar nie plante

nie. En in die kleiner akwarium is daar klein vissies. In die akwarium is daar haaie,

skilpaaie, geelbeke en snoeke. ‘n Vis se woonplek is in riviere, damme of die see. As daar

geen akwarium gewees het nie sou ons nie kon visse besoek het nie.

Dit wil voorkom asof die prosesbenadering leerders bemagtig en gemotiveer het. Die enigste

tekortkominge wat ek gesien het, was in spelling en interpunksie. Die inhoud van hul

produkte het getuig van kwaliteit in terme van hulle beheer van taal en taalontwikkeling. In

die vierde stadium van die aksie, was ek beïndruk deur hul produkte met betrekking tot

organisering van idees, koherensie deur middel van linguistieke middele,

onderwerpondersteuning, en grammatikale gebruik oor die algemeen. ‘n Hoë graad van

ontwikkeling was duidelik.

Kontrolering van leerders se werk vorm ‘n belangrike deel van die onderrig van die

skryfproses. Dit word nie gehou vir die einde van ‘n onderrigsessie nie, óf gesien as net nog

‘n vermoeiende taak vir die leerkrag of nog iets wat leerders gaan verveel nie. Indien

leerkragte net leerders se finale produkte kontroleer, dan kan daar geen veranderings of enige

invloed op leerders se ontwikkeling in die skryfproses plaasvind nie. Die leerkrag kan dan net

veranderings aanbring en die werk evalueer.

Kontrolelyste voorsien leerders met leiding om te lees en om hulle portuurgroepe se werk te

assesseer. Kontrolelyste is dus waardevol en belangrik. As leerders bewus gemaak word

waarvoor hulle op die uitkyk moet wees, kan hulle vir mekaar behulpsaam wees. Met leiding,

en duidelike en spesifieke instruksies kan hulle baie nuttig as lesers van die verskillende

weergawes wees (Raimes, 1983:149).

94

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!