02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die rede hoekom ons akwariums toe gaan sodat ons die verskillende visse kan sien. Daar is

ook filters in die akwariums, die filters is om die vistenke skoon te maak. Die akwariums

gebruik spesiale plante om in die tenke te sit. Die natuurlike habitat van visse word in

akwariums nageboots. Ons kry baai sort visse wat verskillend van mekaar is. Baie akwariums

wil eintlik vir ons sê dat ons moet die seediere respek.

Tweede weergawe:

Die rede hoekom ons akwariums toe gaan sodat ons die verskillende visse kan sien. Ons kry

baie soorte visse wat verskillend van mekaar is. Daar is ook filters in die akwariums, die

filters is om die vistenke skoon te maak. Die akwariums gebruik spesiale plante om in die

tenke te sit. Die natuurlike habitat van visse word in akwariums nageboots. Baie akwariums

wil eintlik vir ons sê dat ons moet al die seediere respekteer.

Finale weergawe

Die rede hoekom ons akwariums toe gaan is sodat ons verskillende visse kan sien. Toe ons

eerste by die akwarium gekom het, het ons ‘n les gehaad van water. Ons het geleer van die

watersiklus en hoe om water te bespaar. Toe ons akwarium toe gaan het ons verskillende

visse gesien byvoorbeeld: in die een tenk was daar haaie in met ‘n groot rots in die middel en

in ‘n ander vistenk was daar geelsterte, seeskilpaaie, geelbekke, krewe, snoek en in ‘n kleiner

tenk was daar kleiner vissies. In die robbe se tenk was dit leeg. Daar is ook spesiale

waterplante in die vistenke geplaas daar is ook filters in vistenke, die rede hoekom daar

filters in die tenke is omdat dit hou die water skoon. Die akwariums probeer ook om die

habitat van die visse na te boots soos hullegewoond in die natuur is. By die einde van die dag

wil die akwariums eintlik vir ons sê ons moet al ons seediere respekteer.

Carol se konsepweergawe:

‘n Vis se woonplek is ‘n habitat genoem. Die spesiale naam vir ‘n vistenk is ‘n akwarium. In

die akwarium is daar verskillende visse ook. By die akwarium is daar visse wat ons sal nooit

sien nie as daar geen akwarium is. In die tenke van die akwarium is daar rotes, gruis en

filters. En daar is spesiale plante in die tenke. As daar geen ‘n akwarium gewees het nie sou

ons nie kan visse besoek het nie.

Tweede weergawe:

93

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!