02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Adri, die enigste vaardige skrywer in die groep, het geen probleme ondervind om groot

gedeeltes van haar teks rond te skuif nie. Sy kon dit doen omdat sy haar teks vanuit ‘n globale

perspektief hersien het.

Die lesse het ‘n positiewe invloed op al ses die leerders se werk gehad. Organisasie en

koherensie was duidelik in Rudy se werk aangespreek. Hy het nie verder sy werk uitgebrei

nie en die teks het dus nie verandering ondergaan nie. Sy sinne het egter beter ineengevloei.

Hy het ook hier en daar ‘n paar spelfoute laat deurglip. Rudy se finale poging het só daar

uitgesien:

In die akwariums is daar verskillende visse. Almal die visse woon in verskillende akwariums.

In die akwariums is daar waterplante wat onder kan grooi (sic). In die akwariums is daar

baie plante vir skuiling en ekstra voiding (sic). Die mense sit filters onder die treie (sic) laat

die filters die water skoon hou sodat hulle nie siek word nie. ‘n Mens kan gou sien as ’n vissie

siek is, hy swem stadiger, hy wil nie eet nie of hy kry donker kolle op sy lyf. As ‘n vis siek is

dan moet jy hom uithaal voor hy die anders aansteek. Ek dink dis ‘n goeie ding dat ons ‘n

akwarium het, want dan kan ons meer leer oor visse.

Zenia se sinne was té lank, maar die teks was helder en duidelik. Haar laaste poging het só

daaruit gesien:

Akwariums gee ons meer inligting oor verskillende visse. Ons het verskillende visse by die

akwarium gesien. In die een vistenk was daar haaie, seeskilpaaie en in die ander vistenk was

daar geelstert, geelbek, krewe, snoek en in die kleiner vistenk was daar kleiner vissies. Die

natuurlike habitat van vissies word in akwariums nageboots. Akwariums is verskillende

grotes dit hang af hoe groot die visse is en hoe klein die vissies is. Sommige is so groot soos

geboue. Mense gebruik waterplante om akwariums mooi en aantreklik te lyk. Dit is baie

belangrik om na ons seediere te kyk.

Ek was ietwat teleurgestel in die spel en interpunksie foute wat in laaste poging nog

teenwoordig was. Ek het besef dat ou gewoontes baie lank neem om van ontslae te raak, want

die tradisionele manier van skryfwerk het die klem laat val op meganiese vaardigheid. Ek het

die benadering vir ‘n baie lang tyd toegepas. Die nuwe benadering laat die klem val op

betekenisskepping en kreatiewe skryfwerk. Die leerders sou ook nie sulke gehalte werk kon

90

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!