02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kommentaar

Soos ons deur die verskillende fases van die skryfproses beweeg het, was daar na elke vorm

van assessering en les ‘n verbetering in leerders se werk te sien. Melton (1997:66) sê dat

leerders se werk ‘n aanduiding gee van watter probleme in die volgende lesse aangespreek

moet word. Dit was inderdaad die geval. Ná elke assessering het leerders se werk my ingelig

en ek kon sien watter probleme hulle ondervind sodat ek dit in die volgende les kon behandel.

Na die toepaslike lesse het leerders met hernude motivering herskryf omdat hulle nou ‘n beter

begrip gehad het van wat hulle te doen staan. Daar was ‘n verbetering na elke poging.

Die benadering is veral bemagtiging vir leerders in dié opsig dat hulle nou geleer word hoe

om beter te skryf. Hulle doen nou nie meer verbeterings in isolasie sonder enige konsep hoe

hulle die dit moet aanpak nie. Dit het ook vir my duidelik geword dat leerders almal min of

meer dieselfde probleme op ‘n gegewe tydperk in die proses ondervind het. Daar is diegene

wat hier en daar ander probleme ondervind het, maar oor die algemeen is die probleme wat

hulle ondervind het, dieselfde. Die lesse help dus die om die oorgrote meerderheid van die

leerders deur hulle probleme aan te spreek.

Redigering

Redigering het deur middel van kontrolelyste regdeur die skryfproses plaasgevind en was nie

tot heel laaste gelaat nie. Dit het dus deur middel van portuur-, leerkrag en selfassessering

plaasgevind. Soos leerders dus aanbevelings van portuur en leerkrag toegepas het, het hulle

sinskonstruksies verander, woordkeuses aangepas en verfyn en sinne ontwikkel soos hulle

idees uitgebrei het.

Finale interpretasie en refleksie van die assesseringsproses

Daar was ‘n groot verbetering in Zenia se laaste poging. Logiese volgorde en koherensie was

aangespreek en teks het nou vloeiend gelees. Sy het haar sinne baie in haar laaste poging

uitgebrei en so heelwat teksverandering teweeggebring. Die paragraaf was interessanter.

Carol en Sammy was die twee leerders wat die meeste aan die begin gesukkel het. Dit was

egter verbasend om te sien hoe Carol se werk verbeter het sonder dat ek ‘n enkele sin van

haar oorgeskryf het. Verbetering het plaasgevind deur middel van voortgesette assessering

88

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!